Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Skape / Vleisskape / Ooraanbod-druk-lamspryse-af

Nuus

Gemengde verwagtinge oor mielie-oes

Terwyl Graan SA reken dat die mielie-oes dalk groter kan wees as wat verwag is, sê sommige boere hul oeste lyk slegter as wat hulle verwag het.

  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
  • Tina wil landboutrusts nie los
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:70%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ooraanbod druk lamspryse af

 
Lamsvleis se prys het ietwat gedaal.
Lamsvleis se prys het ietwat gedaal.

’n Tydelike ooraanbod van lamsvleis het tot ’n daling in pryse aan boere gelei, en verbruikers moet hieruit munt slaan, sê die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Luidens die organisasie se nuusbrief het die produsenteprys van lamsvleis gedaal met 17,5%, van R57 per kilogram tot R47 per kilogram.

Mnr. John Durr, voorsitter van die Wes-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie, sê verbruikers moet nou daarop aandring dat dié laer pryse aan hulle deurgegee word, wat beteken dat hulle 17% minder vir lamsvleis moet betaal.

Ooraanbod
Volgens Durr is die tydelike ooraanbod veroorsaak deur veral boere in die Swartland en die Weskus wat lammers om twee redes in die mark sit: Eerstens omdat die weiding in dié gebiede besig is om swakker te raak en tweedens omdat die boere die lammers voor die begin van die oestyd wil bemark.

Die weiding in dié distrikte was die afgelope jaar geil, en die lammers is baie swaar. Durr sê die oorvloed van lamsvleis behoort egter nie te lank te hou nie, en die prys kan na verwagting binnekort begin styg.

‘Goedkoper’

Durr waarsku verbruikers om nie om die bos gelei te word met aanbiedings van “goedkoper” lamsvleis nie. ’n Verbruiker moet let op die gradering van die vleis wat hulle wil koop.

Graad A1, A2 en A3 is die gesogte vleis wat minder vet het en gewoonlik duurder is. Graad A4, A5 en A6 bevat meer vet en dit raak al hoe minder gewild onder verbruikers wat meer gesondheidsbewus raak.

7 Desember 2011
 

3.75
 
 
  • 1203 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bosbou ‘kort nuwe rigting’
  • Wen-idee was 'n ware noodplan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction