|
|
|
| Bygewerk: | 22 May 06:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 70% |
| Wind: |
Die FAMACHA-stelsel is ontwikkel om diere te selekteer wat nie (of minder) deur haarwurmparasiete geaffekteer word nie. Met video.
Haarwurmbesmetting is veral 'n baie groot probleem in nat jare en op aangeplante besproeide weidings waar groot verliese plaasvind. Op sekere plase het die verkeerde en oorgebruik van wurmmiddels aanleiding gegee tot wurms wat weerstand teen al wat 'n wurmmiddel toon en boere sit nou met hulle hande in die hare en weet nie mooi wat om te doen nie.
In 'n poging om te probeer om die bruikbare leeftyd van wurmmiddels te verleng en hierdeur kleinveeboerdery winsgewend te hou, is die FAMACHA-sisteem ontwikkel om diere te selekteer wat nie (of minder) deur haarwurmparasiete geaffekteer word nie.
Die stryd teen haarwurms
Die meeste kleinveeboere is daarvan bewus dat namate 'n skaap of bok die stryd teen haarwurms verloor, bloedarmoede (anemie) ontwikkel en die bloedrooi slymvliese algaande 'n kleurverandering ondergaan, eers na pienk en uiteindelik na wit, waarna die dier dikwels vrek.
Lees meer oor die FAMACHA-stelsel:
Kyk na die video:
8 Februarie 2012
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Dankie,ek geniet elke oomblik om rond tr grawe!!!!
Kontak jou plaaslike veearts vir meer besonderhede.
Groete
Jan Bez, landbou.com
wil net graag weet waar kan ek die kaart in die hande kry
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)