Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Diere / Skape / Wolskape / Wolskeersels-bekyk-vir-foute

Nuus

ANC finaliseer sy grondbeleid

Die ANC se besprekings oor sy siening rakende die beleid van grondhervorming is afgehandel.

  • Gemengde verwagtinge oor mielie-oes
  • Hoenders in haglike toestande ontstel
  • Sterk groei in suiweluitvoer
  • Te min mentors kniehalter kleinboere
  • Boer dodelik siek aan hondsdolheid
  • Nampo-gangers twiet vir die vale
  • Boerepatente bobaas by Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?
  • Verlore transport-akte

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Dinsdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:22 C
  • Laag:10 C
  • Woensdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:19 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:48

Kaapstad

Bygewerk:22 May 06:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:70%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Wolskeersels bekyk vir foute

 
Deur ONA VILJOEN
Wolbale. Foto: ONA VILJOEN
Wolbale. Foto: ONA VILJOEN

Om te verseker dat Suid-Afrika sy reputasie as ’n goeie geklasseerde skeersel behou, monitor Cape Wools nou skeersels wat by makelaars ontvang word om probleme te identifiseer.

Indien klasseeringsfoute in ’n skeersel opgemerk word, sal Cape Wools se waardeerder, Jakes Mulder, dit onder die aandag van die betrokke produsent bring om toekomstige foute te vermy. Dié stap volg ná ’n versoek van kopers en uitvoerders wat bekommerd is oor die agteruitgang van wolklassering.

Een van die grootste klagtes is dat produsente verskillende lengtes wol saam verpak, wat kopers noodsaak om goedkoper vir sulke skeersels te betaal of selfs af te keur. Té groot variasies in die lengte van wol het ’n nadelige uitwerking op die spindoeltreffendheid en die gehalte van die gare.

’n Ander probleem is die besoedeling van skeersels met allerlei vreemde voorwerpe, soos baaltou, wat dui op swak toesig in die skeerhok. Bevlekte wol veroorsaak ook probleme. Produsente wat hul skape met verf, teer en olie merk, kan groot finansiële verliese vir die verwerker veroorsaak omdat sulke merkmiddels nie uitwas nie. Verwerkers wys daarop dat net een baal bevlekte wol ’n hele verwerkingslot kan bederf.

’n Verwerkingslot word volgens streng spesifikasies vir ’n bepaalde eindproduk saamgestel deur 150 tot 300 bale uit verskillende skeersels saam te vermeng.

Net kleurstowwe wat uitwasbaar is, moet vir die merk van bale gebruik word. Sulke middels is kommersieel beskikbaar. Daar is ook merkpenne beskikbaar wat gebruik kan word om skape op die neus te merk. Geen ander middels wat die wol permanent kan vlek, moet gebruik word nie.

Boere word weer eens versoek om wol wat met teer, olie, verf, urine, mis of enige ander nie-uitwasbare middel bevlek is, voor skeer te verwyder, apart te verpak en as “Brands” te merk.

Die regulasies vir die klasering en verpakking van wol, die Suid-Afrikaanse Klasstandaarde, is op Cape Wools se webwerf by www.capewools.co.za beskikbaar.

26 Oktober 2009
 

0
 
 
  • 2270 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boerepatente by Nampo
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Simptome van hartwater
  • Moratorium wyd verwelkom
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction