Diere


Die laaste kwartaal van verlede jaar was nie ’n goeie kwartaal vir Astral Foods nie, wat ’n 60%-daling in bedryfswins aangeteken het.

708 keer gelees | 0 kommentaar 31 Januarie 2013


'n Fotoverslag van melkboerdey in Suid-Afrika, opgestel deur 'n Nederlandse skrywer wat hier besoek afgelê het.

1266 keer gelees | 0 kommentaar 25 Januarie 2013


Die suksesvolle toepassing van ’n beeshanteringstegniek wat geslagte lank al toegepas word, is nog pluimpie vir ’n bekroonde Vrystaatse beesboer.

1695 keer gelees | 4 kommentaar 11 Januarie 2013


Nuwe tegnologie wat verseker dat wol sy kleur behou, sal binnekort beskikbaar wees.

839 keer gelees | 0 kommentaar 9 Januarie 2013


Dié wolmark se goeie momentum behoort tot minstens die einde van die seisoen te duur, word voorspel.

981 keer gelees | 3 kommentaar 3 Januarie 2013


'n Gevlekte Kaapse ooruiltjie wat uit sy nes geval het, het 'n tuiste in 'n plaashuis by Murraysburg gevind.

1328 keer gelees | 3 kommentaar 13 Desember 2012


Die stand van sake in die volstruisbedryf is bespreek tydens ’n vergadering met die President.

957 keer gelees | 3 kommentaar 22 November 2012


Boere word gemaan om hul vee teen miltsiekte in te ent nadat ’n uitbreking van dié siekte bevestig is.

1372 keer gelees | 191 kommentaar 13 November 2012


Die staat wil ’n landswye opname oor die omvang van Johne se siekte van stapel stuur.

1369 keer gelees | 1 kommentaar 8 November 2012


’n Jerseykoei van die Katlou Boerdery van mnr. Kobus Burger van Bredasdorp is as SA se Suiwelkoningin aangewys.

1132 keer gelees | 2 kommentaar 6 November 2012


Kommer heers in die landbou nadat sowat 30 seekoeie in die Kruger Nasionale Park aan miltsiekte gevrek het.

798 keer gelees | 3 kommentaar 6 November 2012


As die invoer van goedkoop suiwelprodukte in Namibië onverwyld voortgaan, gaan die plaaslike bedryf winsgewendheid inboet.

649 keer gelees | 0 kommentaar 6 November 2012


Die Wes-Kaapse Meestersuiwelboer is mnr. Johannes Loubser van die Fair Cape Melkery in Durbanville.

1001 keer gelees | 0 kommentaar 5 November 2012


’n Versoek is aan die Dieregesondheidsforum gerig om dringend met die staat te gesels oor Johne se siekte, aldus die NWKV.

973 keer gelees | 1 kommentaar 31 Oktober 2012


Die Wêreldsuiwelberaad wat van 4 tot 9 November in Kaapstad plaasvind, word deur Minister Tina Joemat-Pettersson ondersteun.

524 keer gelees | 1 kommentaar 30 Oktober 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights