Diere


Dieresiektes met gepaardgaande groot ekonomiese verliese gaan veeboere weer tref as hulle nie daarteen waak nie, sê dr. Faffa Malan.

1173 keer gelees | 0 kommentaar 23 Julie 2012


’n Nuwe manier om veediefstal te bekamp het daartoe gelei dat ’n boer nou ’n opspoortoestel aan van sy skape vasgemaak het.

2082 keer gelees | 10 kommentaar 12 Julie 2012


Die bloktoets-berekeninge vir bees-, skaap- en varkvleis.

2995 keer gelees | 4 kommentaar 9 Julie 2012


Kundiges wil besoekers aan Landbouweekblad se Veeskool vir Beginnerboere leer hoe om finansiering ten beste te benut.

1616 keer gelees | 1 kommentaar 26 Junie 2012


Die staat en die landbou het sowat vier maande om 'n volledige verslag oor die land se bek-en-klouseer-vrye status saam te stel.

1298 keer gelees | 1 kommentaar 20 Junie 2012


Die kode van praktyk verbonde aan Afrika-perdesiekte vir uitvoer, gaan verander, sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

898 keer gelees | 1 kommentaar 6 Junie 2012


Entstowwe is dekades oud, word nie behoorlik nagevors en is nie doeltreffend om siektes te voorkom nie, sê die AHS-groep.

1577 keer gelees | 13 kommentaar 5 Junie 2012


Danie Coetzee het die skaapmelkery van Pierre en Dany Jauzion naby Toulouse, Frankryk besoek. Hy vertel van dié ervaring.

1818 keer gelees | 2 kommentaar 4 Junie 2012


Die voorkoms van voëlgriep neem wêreldwyd toe met 20 uitbrekings wat tussen 2009 en 2012 aangemeld is, sê 'n veearts.

1337 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Gesoek: Boere wat bereid is om beginnerboer in hul distrikte bystand te verleen. Daarvoor het Landbouweekblad jou nodig.

1516 keer gelees | 9 kommentaar 28 Mei 2012


'n Nuttige publikasie wat die identifikasie van vee stap vir stap verduidelik.

2300 keer gelees | 5 kommentaar 26 Mei 2012


Een van die kleurvolste karakters in die wolbedryf in Suid-Afrika, Chips Reid (87) is in Nieu-Seeland oorlede, en heel gepas was sy kis in wol gedrapeer.

1440 keer gelees | 2 kommentaar 23 Mei 2012


Italiaanse boere het hul eie manier van skou – baie passievol. Dat hulle egter goed na hul inheemse beesrasse kyk, ly geen twyfel nie.

1316 keer gelees | 0 kommentaar 18 Mei 2012


Soveel ongunstige nuus oor die landboubedryf verskyn dikwels in die media, maar hier is ’n 'goedvoel'-storie vir 'n skryf Alani Janeke.

3353 keer gelees | 1 kommentaar 15 Maart 2012


Kopers uit alle oorde het R106 miljoen opgedok vir jaaroud-vullens op die Cape Premier-veiling.

1556 keer gelees | 0 kommentaar 13 Februarie 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights