Diere


Die grootste probleem wat die RPO in die Wes-Kaap het, is middelmanne wat traag is om te help met die vrywillige finansiering- en prysverskaffingstelsels van die organisasie.

2545 keer gelees | 0 kommentaar 9 Junie 2009


Dr. Kobus Hendriks, Holstein-boer van Heilbron en vennoot in die onderneming Inovula Edms Bpk, is vanjaar as die Vrystaatse Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys.

3061 keer gelees | 0 kommentaar 8 Junie 2009


'n Konseplek vir die behandeling van artrose in beeste is by 'n boeredag in Vryburg onder groot belangstelling bekend gestel.

2394 keer gelees | 0 kommentaar 3 Junie 2009


Gewrigsprobleme by beeste vanweë artrose kos Suid-Afrikaanse boere jaarliks miljoene, maar daar is moontlik 'n oplossing.

2948 keer gelees | 0 kommentaar 27 Mei 2009


Verfballe met chemikalieë om bosluise op wild te behandel het aan twee Pretoriase skoliere 'n gesogte internasionale toekenning besorg.

2359 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2009


"Dié besies doen vir ons baie goed," sê mnr. Adriaan Rall, rasdirekteur van die Boran-beestelersgenootskap van SA. Dié genootskap het in vyf jaar van 12 tot 170 lede gegroei.

2556 keer gelees | 0 kommentaar 19 Mei 2009


Braaikuiken-teelhenne wat nie heeltyds aan lig blootgestel is nie, lê meer eiers, sê prof. Rob Gous, van die internasionale pluimveenavorsingsvereniging.

2336 keer gelees | 0 kommentaar 4 Mei 2009


Die eerste swart en wit Angolese Columbus-apie is by die Mystic Monkeys en Feathers-dieretuin in Limpopo gebore.

2743 keer gelees | 0 kommentaar 30 April 2009


Die internasionale varkgriep-vrees sal pogings om die gesondheid van Suid-Afrika se nasionale kudde te beskerm, verdubbel tot voordeel van produsente en verbruikers.

2994 keer gelees | 0 kommentaar 28 April 2009


Die nageslag van een van die land se bekendste Bonsmara-bulle het op die 17de jaarlikse produksieveiling van sy teler opslae gemaak.

2886 keer gelees | 0 kommentaar 9 April 2009


Die inheemse Tuli-beesras maak vooruitgang aan die suidpunt van Afrika, ten spyte van beperkinge weens die internasionale ekonomiese krisis.

2355 keer gelees | 0 kommentaar 7 April 2009


'n Vraag oor drakrag en hoe 'n mens dit vasstel, het vir nuttige skrywes en wenke op die gespreksforum gesorg.

5608 keer gelees | 4 kommentaar 31 Maart 2009


"Ek het nou al opgelet dat as my beeste in die kamp loop waar daar bloekombome of baie kakiebos is en hulle vreet daaraan, hulle ook baie minder bosluise het."

3474 keer gelees | 0 kommentaar 23 Maart 2009


'n Kaapse Rooi Skilderbok-ram is op die jaarlikse nasionale Prestige Inheemse Veldbok-veiling in Bloemfontein vir die hoogste prys van R20 000 verkoop.

3424 keer gelees | 2 kommentaar 23 Maart 2009


Argentynse navorsing oor die gehalte van Bonsmara-vleis in daardie land kan voordele vir Suid-Afrika inhou.

2010 keer gelees | 0 kommentaar 19 Maart 2009

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights