Diere


Deur ooie in so 'n kort tyd as moontlik te laat "stortlam" is dié bekende Karooboer se resep om jakkalse te fnuik.

3495 keer gelees | 0 kommentaar 11 Maart 2009


Die Universiteit van KwaZulu-Natal doen navorsing om perdesiekte vinniger en goedkoper te diagnoseer.

2753 keer gelees | 0 kommentaar 11 Maart 2009


'n Seminaar waarby vleisbeesboere by internasionale en plaaslike kenners kan kers opsteek oor die nuutste tegnologie en neigings wat hul bedryf raak, word binnekort aangebied.

2814 keer gelees | 0 kommentaar 25 Februarie 2009


Wetenskaplikes in Rusland is besig om bokke geneties te modifiseer om dieselfde melk as vroue te produseer.

1942 keer gelees | 0 kommentaar 17 Februarie 2009


Moordbye is die eerste keer in Utah, Amerika, gevind en sowat sewe korwe met dié insekte is uitgewis.

1891 keer gelees | 0 kommentaar 16 Februarie 2009


Verlede jaar se hervestiging van rooisnawel-renostervoëls in KwaZulu-Natal was geslaag en dié voëls het hul vlerke nou na ander gebiede gesprei.

1877 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2009


Een van die olifante met die langste tande in die Nasionale Kruger-wildtuin is verlede naweek vermoedelik aan 'n hartaanval dood.

2536 keer gelees | 0 kommentaar 9 Februarie 2009


Telers op Nieu-Seeland se Suid-eiland is besig met 'n proeflopie om jakke (knorbuffels) met melkkoeie te kruis om die koeie se dragtigheidstydperk te verkort.

2198 keer gelees | 0 kommentaar 4 Februarie 2009


'n Studie deur 'n Britse universiteit het bepaal dat koeie met name meer melk lewer as hul naamlose eweknieë.

2558 keer gelees | 0 kommentaar 30 Januarie 2009


Die sesde South Africa Large Herds Conference word van 23 tot 25 Februarie in die KwaZulu-Natalse Drakensberge aangebied.

1706 keer gelees | 0 kommentaar 29 Januarie 2009


Suid-Afrika sal dalk binnekort perde regstreeks na Hongkong kan uitvoer.

1949 keer gelees | 0 kommentaar 27 Januarie 2009


'n Vierling Holstein-kalwers wat op 'n plaas in Mpumalanga gebore is, is sover bekend die enigste vierling-kalwers in Suid-Afrika wat sonder afwykings gebore is.

1605 keer gelees | 0 kommentaar 19 Januarie 2009


'n Brahman-stoetkoei in Limpopo het verlede jaar 'n drieling bulkalwers gehad. Koeie kry by uitsondering tweelinge, maar daar word nie eintlik van drielinge gehoor nie.

1840 keer gelees | 0 kommentaar 13 Januarie 2009


'n Kalfie met twee koppe is verlede week in King William's Town van kant gemaak. Die Dierebeskermingsvereniging sê dit is 'n uiters seldsame verskynsel.

1705 keer gelees | 0 kommentaar 9 Januarie 2009


Die gedagte om kangaroe-vleis te eet, kan dalk vir sommige mense 'n vreemde smaak in die mond laat, maar talle Australiërs geniet reeds dié soort vleis.

2397 keer gelees | 0 kommentaar 6 Januarie 2009

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights