Diere


Twee organisasies het besluit om saam te span teen hondsdolheid in Afrika in 'n poging om menselewens te red.

1698 keer gelees | 0 kommentaar 25 November 2008


Suid-Afrika mag volgende jaar die eerste keer sedert 1994 olifante uitdun.

3507 keer gelees | 0 kommentaar 24 November 2008


'n Donkie, wat vermoedelik hondsdolheid het, het 'n kind van Lusikiki gebyt. Die kind is vir behandeling in 'n hospitaal opgeneem.

1698 keer gelees | 0 kommentaar 21 November 2008


Die Ankole-Watusi-beesras is inheems aan Afrika en spog met van die langste horings onder beeste.

2613 keer gelees | 0 kommentaar 19 November 2008


Dis inderdaad 'n rare verskynsel - 'n skaap wat 'n olifant onder sy vlerk neem.

1920 keer gelees | 0 kommentaar 11 November 2008


Die Robertson-veldbeesskou vir Herefords se doel is om diere uit verskillende streke en toestande op gelyke voet met mekaar te laat meeding.

2932 keer gelees | 0 kommentaar 10 November 2008


BLUP is 'n uitstekende middel vir enige stoetery om die produksie-, reproduksie- en subjektiewe eienskappe te verbeter, sê mnr. Ben Brynard.

1514 keer gelees | 0 kommentaar 6 November 2008


SA Stamboek het toekennigs vir voortreflikheid aan stoettelers oorhandig wat uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke volg.

2617 keer gelees | 0 kommentaar 29 Oktober 2008


Probleemdiere kos die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf 'n beraamde R1 miljard per jaar, sê mnr. Anton Olivier van Die Oos-Kaapse RPO.

2088 keer gelees | 1 kommentaar 21 Oktober 2008


'n Suid-Afrikaanse Hackney-hings is op 'n internasionale skou in Essex, Engeland, tot wêreldkampioen van dié ras bekroon.

1588 keer gelees | 0 kommentaar 20 Oktober 2008

W


Minstens 150 top Boerboele is ingeskryf vir die 2008 Wêreld Boerboelskou en 'n veiling op 25 Oktober op Parys.

1949 keer gelees | 0 kommentaar 7 Oktober 2008


'n Span van agt Vlaamperde is vir die eerste keer in 40 jaar voor 'n bokwa ingespan om 'n bruidspaar na hul troue te neem.

3051 keer gelees | 0 kommentaar 7 Oktober 2008


Aasvoëls word sedert die vroegste tye deur kulture wêreldwyd bewonder, maar in Suid-Afrika neem hul getalle onrusbarend af.

1855 keer gelees | 0 kommentaar 3 September 2008


'n Student aan die Universiteit van KwaZulu-Natal kom met 'n slim plan vorendag om beeste meer sigbaar te maak in die donker.

1912 keer gelees | 0 kommentaar 2 September 2008


Koeie maak 95% van teelkuddes in Suid-Afrika uit en daarom draai alles om die doeltreffendheid van koeie in 'n kudde.

1943 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2008

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights