Diere


'n Student aan die Universiteit van KwaZulu-Natal kom met 'n slim plan vorendag om beeste meer sigbaar te maak in die donker.

1912 keer gelees | 0 kommentaar 2 September 2008


Koeie maak 95% van teelkuddes in Suid-Afrika uit en daarom draai alles om die doeltreffendheid van koeie in 'n kudde.

1943 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2008


Skaars twintig kilometer buite die Namibiese hoofstad lê 'n mooi, bergagtige plaas waarvoor twee natuurliefhebbers groot planne het.

2653 keer gelees | 0 kommentaar 24 Augustus 2008


Temik is vir aartappelboere 'n aanwins op die plaas, maar dié produk se toekoms is in die weegskaal weens onverantwoordelike gebruik.

2435 keer gelees | 0 kommentaar 22 Augustus 2008


Om die Dorper as die skaapras van die 21ste eeu te vestig sal in die toekoms van sy telers afhang, sê dr. Buks Olivier van die LNR.

1781 keer gelees | 0 kommentaar 20 Augustus 2008


Net soos by vleisbeeskuddes, vrek baie melkbeeste jaarliks aan klostridiale siektes,wat tot aansienlike ekonomiese verliese vir die boerderybedryf lei.

2521 keer gelees | 0 kommentaar 17 Augustus 2008


Die verskaffing van gehaltemelk as 'n bron van proteïene is baie belangrik vir Afrika. Om die hoogste melkstandaarde te verseker, moet die produk vry wees van nadelige residue.

2033 keer gelees | 0 kommentaar 8 Augustus 2008


Die wetlike maatreëls vir die wolbedryf het op 30 Junie verval en die bedryf wil graag dié maatreëls vir 'n verdere vier jaar behou.

2454 keer gelees | 1 kommentaar 1 Augustus 2008


Hoe bestry 'n melkboer kliniese en subkliniese mastitis gedurende laktasie? 'n Veearts gee raad.

2425 keer gelees | 0 kommentaar 25 Julie 2008


Sybokhaar Suid-Afrika het by die Minister van Landbou aansoek gedoen om wetlike maatreëls rakende registrasie, rekords en opbrengste vir dié bedryf daar te stel.

2436 keer gelees | 0 kommentaar 25 Julie 2008


Twee skaapboere is vas oortuig die teenwoordigheid van bakoorvosse vrywaar hul skaapkudde van aanvalle deur jakkalse. Amal stem egter nie saam nie.

2758 keer gelees | 1 kommentaar 23 Junie 2008


Die volgende nasionale kampioenskap vir Jerseybeeste word in September 2009 in Bredasdorp aangebied.

1724 keer gelees | 0 kommentaar 3 Junie 2008


'n Beesboer wat groot skade weens snotsiekte gely het, soek 'n nasionale oplossing vir dié probleem, sonder om in hofsake betrokke te raak.

2723 keer gelees | 0 kommentaar 26 Mei 2008


By hierdie intensiewe melkboerdery is die bestuur daarop ingestel om hoogs produserende koeie se melkproduksie optimaal te hou deur die toepassing van 'n volvoerprogram.

3052 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2008


Met hope deursettingsvermoë en 'n suksesvolle program vir driehoekskruisteling is bewys dat beeste net so winsgewend soos wolskape in die berge kan wees.

1733 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2008

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights