Meganisasie


Presisieboerdery is dié landbouterm onder vooruitstrewende en -denkende boere. Hierdie wetenskaplike aanslag is al wêreldwyd suksesvol aangewend om grondrisiko’s doeltreffend te bestuur, opbrengs te verbeter en terselfdertyd hulpbronne te bewaar.

314 keer gelees | 0 kommentaar 3 Junie 2013


New Holland Suid Afrika het 'n omvattende reeks New Holland-produkte by die Nampo-Oesdag ten toon gestel.

744 keer gelees | 5 kommentaar 22 Mei 2013


Quality Oils Transport bereik meer as 1 000 000 kilometer se enjinleeftyd deur Caltex Delo 400 Multigrade SAE 15W-40 te gebruik.

335 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


Die grootste span landboudeskundiges in Afrika is gereed om boere by te staan met voorloper-tegnologie.

855 keer gelees | 0 kommentaar 20 April 2013


Stroperverkope het in Maart die hoogte in geskiet terwyl die verkope van nuwe trekkers wipplank ry.

837 keer gelees | 0 kommentaar 6 April 2013


Rebelo Agricultural Machinery is die trotse invoerder en verspreider van produkte van verskeie Europese vervaardigers.

713 keer gelees | 0 kommentaar 15 Maart 2013


Dié spesialiste in die verkope en ondersteuning van landbou-werktuie se netwerk is regdeur Suidelike Afrika.

859 keer gelees | 0 kommentaar 2 Maart 2013


Hoewel minder nuwe trekkers in Januarie vanjaar verkoop is teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar, is aansienlik meer nuwe stropers verkoop as in Januarie verlede jaar.

811 keer gelees | 0 kommentaar 6 Februarie 2013


Verkope van landboumasjinerie het verlede jaar die hoogste vlakke in sowat 30 jaar aangeteken, sê WesBank en SAAMA.

1181 keer gelees | 1 kommentaar 31 Januarie 2013


Die Nitro 5000-reeks het die CropLife Iron-Produk van die Jaar in Amerika verwerf.

827 keer gelees | 0 kommentaar 22 Januarie 2013


Hoewel meer nuwe trekkers in 2012 verkoop is as in 2011, het die verkope van nuwe trekkers vir Desember 2012 aansienlik gedaal teenoor dié van dieselfde maand ’n jaar gelede.

947 keer gelees | 2 kommentaar 10 Januarie 2013


Ná trekkerverkope ’n skerp styging in Oktober vanjaar aangeteken het, het dit verlede maand skerp gedaal, sê Saama.

1092 keer gelees | 0 kommentaar 7 Desember 2012


PROMOSIE: New Holland se toewyding tot die omgewing het gelei tot die Clean Energy Leader-strategie, wat in 2006 geloods is.

2069 keer gelees | 2 kommentaar 3 Desember 2012


’n Ooreenkoms in batefinansiering tussen Absa en John Deere Financial het die kerf van R1 miljard bereik.

1190 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


Die Capital Equipment Groep (CEG) van Invicta Holdings Beperk het ‘n nuwe sake-afdeling, G.North, geloods, wat spesialiseer in die verkope en ondersteuning van landbou-implemente.

1074 keer gelees | 1 kommentaar 16 November 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights