Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Ander / Oestyd-amerika

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 10:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Oestyd in Amerika

 
Deur LUCILLE BOTHA
In Amerika kry jy nie sommer 'n ou stroper nie. Foto: NEAL ENGELBRECHT
In Amerika kry jy nie sommer 'n ou stroper nie. Foto: NEAL ENGELBRECHT

Amerika – die land van groter en beter – wink baie mense om ‘n paar maande daar te gaan werk. Ook in die landbou is daar lekker geleenthede en as jy vir ‘n kontrakteur gaan stroper of vragmotor ry, kan jy maklik drie keer meer verdien as in Suid-Afrika.

Dit is die belofte van dollars en ‘n skoot avontuur wat mans (en ‘n paar vroue) lok om vir ‘n paar maande lank tot 15 uur per dag ‘n werk te doen waarvoor hulle tuis dalk sou neus optrek.

Mnr. Neal Engelbrecht (46) van Wolseley het nou al twee keer ‘n paar maande in Amerika gaan woon om vir kontrakteurs te help oes. Kyk hier na die indrukwekkende toerusting wat deur boere in Amerika gebruik word.

Lees 'n volledige onderhoud met Engelbrecht oor sy ervarings in Amerika in die Landbouweekblad van 20 Januarie.

13 Januarie 2012
 

4.2
 
 
  • 2687 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Bly nou al oor die 10 jaar in Amerika. 
24 Jan 2012 03:16

Ek het op n plaas in Montana in Amerika gewerk. Ek het dit baie genuut. Ek bly nou vir al meer as 10 jaar in amerika . Daar was n plek in Bloemfontein wat my gehelp het om n j1 werks visa te kry .

  • antwoord
Jaco Visser 
23 Jan 2012 20:21

Hallo daar.Ek self het vir drie jaar(2003-2005)vir strunk gewerk en dit was een van die lekkerste tye in my lewe.Baie dinge gedoen en gesien met die rond trekery.Sal dit weer doen as ek die geleentheid kry maar boer nou eers op my familieplaas in Suid Afrika.Met die Here aan ons sy kan ons ook onsself hier uitleef met ons ouer plaasimplemente en al.Lekker boer en gebruik elke gelleentheid wat na jou kant toe kom.Amen.

  • antwoord
philippe shalala 
22 Jan 2012 20:42

wil net weet hoe reel mens dit

  • antwoord
Onbekende besoeker john stroebel 
22 Jan 2012 17:14

stuur asb vir ons kontak nommers en wat ons als nodig het ons het 2 persone wat belang stel.

  • antwoord
LB  
21 Jan 2012 15:17

Hi Onbekende besoeker van Namibie,
E-pos my by lbotha@landbou.com sodat ek Neal se kontakbesonderhede kan verskaf.

Groete,
Lucille Botha

  • antwoord
Nicol Russouw 
21 Jan 2012 10:09

Ek is nou 26. Ekt in 2008,2009,2010 en 2011 in Amerika gan werk en dit was vi my een groot belewenis. Ek sal enige iemand wat bereid is om hard te werk, aanbeveel om dit te gaan doen. Ek was nie op die custom crew's nie, maar wel by een boer gewerk op 'n plaas van 40000acre en ook net die mees gevorderde tegnologie....Ek wou al van kleins af die groot trekkers en stropers bestuur het, net omdat in die Swartland (Weas-kaap) het ons boere nie die tipe landskap vir daardie groot goed nie, hahaha. Maar dit was lekker, nie elke dag nie, maar meeste van die kere....ek mis dit.

  • antwoord
Besoeker 
21 Jan 2012 06:44

Dit is eintlik pret. Die stropers het lugversorging en klankstelsels ge installeer.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
19 Jan 2012 18:27

Ek is van Namibie, ek wil tog weet waar kan mens meer inligting kry om daai kant te gaan werk.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
19 Jan 2012 04:39

ek het 10 jaar gelede in die vsa kom werk in north dakota en werk steeds hier op n aartappel plaas in florida ek het 4 jaar vir n kontrak stroper gewerk dit is n belewenis as my kontakteur nie afgetree het nie sou ek nog steeds vir hom gewerk het

  • antwoord
L Botha 
16 Jan 2012 07:04

Hi,

Neal gee wenke in hierdie week se Landbouweekblad (20 Januarie) oor hoe om werk in Amerika te reel. Lees gerus die artikel.
Groete,
Lucille Botha

  • antwoord
  • 1
  • 2
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kritici verstaan nie di
  • 22 Mei 2012
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction