Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Ander / Paleplanter-spaar-tyd-en-arbeid

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 10:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Paleplanter spaar tyd en arbeid

 
AMELIA GENIS (agenis@landbou.com)

Om pale in nuut gevestigde wingerde te plant, was nog nooit s&oacute maklik nie. Met mnr. Jacques Neethling van Merweshoop, Rawsonville, se paleplanter kan 'n hektaar se pale binne drie dae geplant word. Dit skakel 'n klomp hande-arbeid uit, want daar hoef nie meer gate gegrawe of pale vasgestamp te word nie, sê hy.

Die paleplanter bestaan uit 'n staalraam wat mnr. Neethling gesweis het, met 'n hidrouliese silinder wat aan die trekker se driepunt-hystoestel verbind word. Die hidrouliese silinder word vanaf die trekker beheer en druk die paal net meer as 600 mm diep in die grond. Hoe swaarder die trekker, hoe beter werk die paleplanter, sê mnr. Neethling. Boonop maak dié proses vasstamp onnodig.

'n Dwarsbalk van yster wat aan die onderkant van die raam op die trekstang druk, verhoed dat die trekker oplig terwyl die pale geplant word.

Eers word merke in die wingerdrye gemaak. Dan word die pale een na die ander op die merke geplant. Behalwe die trekkerbestuurder is vier werkers nodig: Twee om die paal op die regte plek te plaas en dit in die raam van die werktuig te pas, een werker in die ry en een in die dwarsry om te verseker dat die paal in lyn met die res is.

Dit is 'n oorspronklike plan van mnr. Neethling. Die sweiswerk het hy self gedoen. Volgens hom is die duurste deel van die paleplanter die hidrouliese silinder. Volgens mnr. Neethling werk die toestel die beste in sandgrond en grond wat tot op sowat 'n meter gedol is.

  • Navrae: Mnr. Jacques Neethling se foonnommer is 082 338 1532.

    5 Desember 2003

  • 0
     
     
    • 2571 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
    • Revolusie in landbou is hier - Tina

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Landbou word sondebok
    • Landbou deur afleggings getref
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction