Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Ander / Promosie-artikelopvoubare-koelkamers

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 10:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Promosie-artikel:Opvoubare koelkamers

 
Verskeie groottes is beskikbaar. Pryse op aanvraag.
Verskeie groottes is beskikbaar. Pryse op aanvraag.

Dié produk is 'n verskuifbare, opvoubare koelkamer wat bestaan uit 'n deurmuur/oorvurk-verkoelingseenheid en panele wat inhaak deur 'n spesiaal vervaardigde PVC-tong-en-groefstelsel te gebruik, sodat panele eenvoudig by mekaar inhaak. Anders as ander weergawes wat op die mark beskikbaar is, is hierdie spesifieke ontwerp sterk genoeg sodat dit verskeie kere opgerig of afgetakel kan word. Dit is dus baie veelsydig en ekonomies.

Tans word 6 m-houers toegerus met verkoeling en gebruik vir grootmaatverkoeling van produkte by spesiale geleenthede en uitstallings. Dié eenhede is volledig en moet deur swaar voertuie vervoer word. Dit is ook lomp, moeilik om te vervoer en word hoofsaaklik buitenshuis geplaas omdat dit onooglik en baie swaar is.

Die opvoubare koelkamers word vervaardig as 'n stel. Die eenheid van 2,4 m x 2,4 m weeg net 500 kg en pas maklik op die bak van enige standaard-1 ton-vragmotor. Indien ekstra ruimte benodig word, kan die koelkamer verleng en vergroot word deur slegs ekstra panele by te voeg. Die oprigting van die gemiddelde eenheid neem nie langer as 20 tot 40 minute nie. Omdat die panele nie meer as 20 kg weeg nie, kan die koelkamer op byna enige plek opgerig word - binnens- of buitenshuis.

Die ewige nie-in-voorraadsituasie, asook die lomp en onooglike houers, het bygedra tot die enorme belangstelling in ons produk deur dié markspelers:

  • Organiseerders van uitstallings en funksies
  • SAB
  • Nestlé
  • ABI
  • Sun City (miljoendollar-gholf)
  • lykshuise
  • weermag
  • voedselvervaardigers
  • hospitale
  • boere en jagters.

    Kontakbesonderhede:

    Posadres:

    Coolspace (Pty) Ltd., Posbus 497, Modderfontein 1645

    Tel.nr.: (011) 452 5109

    Faks: (011) 452 3834 of (011) 609 3192

    E-pos: sales@coolspace.co.za

    Fisiese adres:

    Bruntonsirkel 49, Founders View South, Modderfontein 1609

    14 Augustus 2008

  • 0
     
     
    • 4161 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
    • Revolusie in landbou is hier - Tina

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Merinotelers moet blaam dra
    • Landbou-organisasies ernstig oor konsensus
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction