Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Ander / Promosie-artikelpraktiese-voertuig-vir-die-boer

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 10:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Promosie-artikel:Praktiese voertuig vir die boer

 
Deur LOUIS VISSER
Die THUMPA-driewiel met sy wipbak.
Die THUMPA-driewiel met sy wipbak.

Groot opwondenheid heers in die boerdery- en konstruksiebedryf oor die veeldoelige voertuig wat nou ingevoer word, wat hoë koste voertuie kan vervang om daaglikse take vir die boer te verrig.

Die "THUMPA" - soos dit bekend gestel word in Suid-Afrika, is 'n driewiel-voertuig wat hoofsaaklik aangewend word op die plaas om die plek te neem van bakkies en ander sulksgelyke duur, werkende voertuie.

Daar is ongeveer 22 miljoen van hierdie voertuie wat wêreldwyd aangewend word en tans word meer en meer voertuie versprei in die Midde-Ooste, Afrika en Suid-Amerika.

Die invoerders, GEMINI AUTO, het onderneem om onderdele in voorraad te hou en te verkaf aan handelaars en as daar nie 'n handelaar in jou gebied is nie, dan sal die diens van 'n "oornag"-koerier gebruik work om 'n diens te lewer.

Die vernaamste voordele van die THUMPA is as volg:

  • Die voertuig het al die nodige toebehore, soos flikkers, toeter, hoofligte, ens., (soos die trekker) om vir padgebruik gelisensieër te word.
  • Die voertuig is 'n hardwerkende, eenvoudige, praktiese voertuig met geen elektroniese tierlanteintjies nie.
  • Enige dieselwerktuigkundige kan herstelwerk op die voertuig doen.
  • Die voertuig kan 1,5 ton dra en het 'n vragbak van 1,63 kubieke meter.
  • Die voertuig is toegerus met 'n hidroulise wipbak.
  • Die grootste voordeel van die voertuig is die PRYS. Die boer kan twee THUMPAS koop vir die prys van een bakkie.
  • Navrae: Louis Visser (sales@geminiauto.co.za)

    Adres:

    Suite 4 Arden Manor

    Hoek van: Dudley Smith & Watermeyer

    Parkrand 1459

    Suid-Afrika

    Te.l: +27 11 913 3091

    Faks: +27 11 913 3093

    E-pos: jonathan@gemini-steel.co.za

    Webwerf: www.gemini-steel.co.za

    4 Januarie 2008

  • 0
     
     
    • 1909 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
    • Revolusie in landbou is hier - Tina

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • LBK bly wet is onttrek
    • LNR skors finans-baas
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction