Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Ander / Veteraantrekkers-skou-op-clocolan

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Veteraantrekkers skou op Clocolan

 
Deur HENNIE RICHTER

Clocolan is sinoniem met 'n landbou-veteraneskou. 'n Gebruik wat presies twintig jaar gelede ontstaan het, bereik vanjaar 'n hoogtepunt wanneer die vierde nasionale skou van die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraan-trekker-en-Enjinklubs (SAVTEK) van 5 tot 7 Maart op dié Oos-Vrystaatse dorp gehou word.

Klik hier om enkele foto's te sien. Foto's deur HENNIE RICHTER.

En hoewel die naam van die organisasie op trekkers en enjins dui, is SAVTEK lank reeds 'n volwaardige bewaringsorganisie met klem op die bewaring van alle fasette van die landboumeganisasie van weleer. Die instel van 'n kompetisie vir gerestoureerde veteraan-lorries en -bakkies het ook die belangstelling in dié voertuie laat toeneem.

Benewens die uitstekend gerestoureerde stilstaande enjins, trekkers, en implemente op aanbod, sal daar ook 'n groot getal ongerestoureerde trekkers en enjins te sien wees, want 'n SAVTEK-skouprogram word vir die genot van die deelnemers sowel as die besoekers opgestel. Deelnemers kom van oral, ook uit ander provinsies, met hul masjinerie en kry ruim geleentheid om met hul trekkers te ploeg, sommer net rond te ry en aan trekkerspeletjies deel te neem.

Meer as een optog deur die dorp en in die arena is ook op die program. Die "enjinmanne" put ook oneindig baie genot daaruit om hul stilstaande enjins aan implemente te koppel en dan die werking daarvan te toets. Van 'n skou waar slegs statiese uitstallings besigtig kan word, is daar dus geen sprake nie!

'n Oos-Vrystaatse veteraneskou sonder die bydrae van die bekende versamelaar, Gert Beukes, is ook ondenkbaar. Belangstellendes wat nog net van 'n bakkiespomp, 'n perderat en 'n osbaler gehoor het, sal nie net die gereedskap te sien kry nie, maar sal dit ook gedemonstreer sien.

Groot klem word vanjaar op die stilstaande enjin Lister geplaas, aangesien 2009 Lister se eeufeesjaar is. Een van die aktiwiteite rondom dié gebeurtenis, is die beplande aanskakel gelyktydig van so veel as moontlik van hierdie masjien met ikoniese status, hopelik 'n paar honderd. Dit op sigself is 'n gebeurtens van internasionale belang.

'n Binnenshuise foto-uitstalling waar klubs die geskiedenis van die landbou-ontwikkeling van hul streek uitbeeld, word vanjaar vir die eerste keer gehou.

Vir nadere inligting kan die hooforganiseerder, Coenie de Beer, by 082 374 4690 geskakel word.

15 Februarie 2009

5
 
 
  • 3256 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Voorsorgmaatreёls om Slenkdalkoors te voorkom
  • Maak reg vir aftrede
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction