Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Meganisasie / Werktuie / Toer-saam-na-argentini

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Toer saam na Argentinië

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Geenbewerking in Argentinië. Foto verskaf.
Geenbewerking in Argentinië. Foto verskaf.

Toer saam met Landbouweekblad na Argentinië om geenbewerkingspraktyke in dié land te bestudeer. Die toerdatums is van 4 tot 17 September vanjaar.

Dié toer is gereël ná ‘n soortgelyke toer verlede jaar onderneem is. Die doel is om verskeie plase in Argentinië te besoek – soortgelyk aan Suid-Afrikaanse boerderye – om die toepassing van geenbewerking te bestudeer.

Die toergroep besoek ook Aapresid, die nasionale vereniging vir geenbewerking, wat ‘n groot rol in dié land se landbou speel. Op meer as 90% van die graanplase in Argentinië word geenbewerking toegepas, hofsaaklik danksy die werk van Aapresid.

Planterfabriek en graan-uitvoer
Ander besoeke is aan ‘n geenbewerking-planterfabriek, die graan-uitvoerhawe van Rosario en die Liniers-vleismark in Buenos Aires, waar tot 10 000 beeste daagliks vir die steak-etende stedelinge in dié pragtige stad verkoop word.

Die toer sluit af met ‘n besoek aan die bekende Igauzú-watervalle, een van die natuurlike wonders van die wêreld. ‘n Maksimum van 25 mense kan die toer meemaak.

‘n Argentynse vriend van Landbouweekblad, mnr. Hendrik Jordaan, is die toerleier. Hy het al verskeie landboutoere vir Landbouweekblad na Argentinië gereël. Sy webwerf is Laurik International. E-pos: consultancy@laurik.com.ar.

Die toerprogram is beskikbaar op die aanhangsel hieronder, Argentynse toer.

Die plaaslike kontak vir navrae oor koste en besprekings is: Rianette Coetzee van Boland Travel in die Paarl. Tel.: 021 872 1581 of e-pos: rianette@bolandtravel.net  

2 Junie 2011

Addisionele dokument

application/pdf icon
Argentynse toer
5
 
 
  • 1912 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • VSA se subsidies in gedrang
  • Huurkontrak voorbeeld
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction