Bedrywe

  • Bloemskou: SA Saalperde pronk in Vrystaat

    Deur Verslaggewer

    Ten spyte van ’n uitbreking van perdesiekte het 876 perde deelgeneem. Volgens die twee Amerikaanse beoordelaars het Suid-Afrika uitstekende Saalperde, wat internasionaal baie mededingend sal kan wees.

  • Vyf minute met Gwen Gosselin van Mathilde & Co

    Deur Lucille Botha

    Lees hoe ’n plattelandse vrou wat nog nooit aan naald en gare geraak het nie, binne ’n paar jaar ’n suksesvolle onderneming staangemaak het wat kinder- en klereprodukte van shweshwe-lap na Amerika en Europa uitvoer.

  • Boerepatente: Nampo se topplanmakers

    Deur Johan Norval

    Van ’n sakpasboordspuit tot ’n worsstopper uit skroot en ’n roeiboot uit herwonne plastiek – die aanbod boerepatente op Nampo verras elke jaar.

  • Rentekoerse: Wat is volgende?

    Deur Edwin Smit

    Die verlaging van die rentekoers met 25 basispunte is goeie nuus vir verbruikers, maar sal nie alleen tot volhoubare ekonomiese groei lei nie.

  • Renault Duster nou outomaties

    Deur Andries Groenewald

    Renault maak sy gewilde Duster-stoftrapperreeks nou selfs nóg veelsydiger deur vir die eerste keer in Suid-Afrika ook ‘n outomatiese ratkas aan te bied.

  • Radium Engineering lui nuwe era in

    Deur Verslaggewer

    Radium Engineering streef sedert 1965 daarna om die beste verskaffer van landbouwerktuie en toerusting in Suider-Afrika te wees. Die maatskappy het pas sy nuwe handelsmerkontwerp bekend gestel.

  • Veiligheid: Só werk burgerlike arrestasie

    Deur Fredalette Uys

    Met ’n toenemende aanslag op plase, is die kans groot dat boere misdadigers op heterdaad kan betrap, en moet boere soms self inspring om die wet toe te pas, indien die wetstoepassers buite bereik is.

  • Wêreld-grotes praat op Veeskool

    Deur Charl van Rooyen

    ‘n Aantal swaargewigte vanuit die buiteland sal van 18 tot 20 Oktober die Veeskool by die Aldam-vakansieoord bywoon.

  • Verblyfreg: Wynboer stel sy saak

    Deur Verslaggewer

    ’n Gebrek aan beskikbare behuising wat deur die Regering verskaf moet word, lei daartoe dat boere telkens moeilike besluite oor uitsetting moet maak, skryf mnr. Peter de Wet.

  • Leersakke uit Klein-Karoo wêreldwyd gesog

    Deur Lucille Botha

    Marian Nel se onderneming Mally Bags maak moderne leersakke van topgehalte wat gereeld op tydskrifte se modeblaaie pryk en die bestellings stroom selfs van oorsee in.