Bedrywe

  • Wen s

    Theuns Botha

    Die binnelandse mark vir vars
    vleis hou groot moontlikhede vir die wildbedryf in, veral in die lig van
    beperkte uitvoermoontlikhede en ‘n oorproduksie van sekere wildsoorte. Dié mark
    sal egter net met ‘n goed uitgewerkte strategie ontwikkel kan word.

  • Mastitis moderne koei se ‘beroepsiekte’

    Jan Du Preez

    Mastitis is die algemeenste siekte by melkkoeie. Net in Suid-Afrika veroorsaak dit elke jaar verliese van meer as R300 miljoen. Nie een melkkudde in Suid-Afrika, ongeag die ras of grootte daarvan, is vry van die bedreiging van mastitis nie.

  • Gunstiger tye wag op vrugteboere

    Theuns Botha

    Beter vooruitsigte vir die verskillende vrugtebedrywe is tydens ‘n onlangse konferensie oor vooruitskouings vir die landbou in Port Elizabeth geskets. Twee kenners gee hul siening hieroor.

  • Raak kalanders en kewers so

    Johan Coetsee

    Die bestryding van kalanders en kewers – van die ernstigste probleme vir wingerdboere – kos jaarliks derduisende rande. Omdat die wynbedryf die IPW (die skema vir die geïntegreerde produksie van wyn) onderskryf, word plaagbestrydingsopsies deur IPW-riglyne bepaal.

  • Groot plan vir grondboonproduksie

    Charl Van Rooyen

    Grondbone kan help om die risiko van gewasboerdery te
    beperk, maar dan moet die boer, verwerker en uitvoerder hul deel doen. Boonop
    wag ‘n goeie beloning op boere wat grondboonboerdery wetenskaplik benader.

  • Navorsing koringbedryf se behoud

    Kobus Van Tonder

    Met Suid-Afrika se koringbedryf wat selfvoorsienend en internasionaal mededingend is, het doelgerigte navorsing en die deurlopende finansiering daarvan nou uiters noodsaaklik geword om die bedryf op koers te hou.

  • Die suiwelbedryf

    Jan Du Preez

    Die Suiwelinstituut en Landbouweekblad begin dié week met ‘n reeks
    artikels wat daarop gemik is "om die melkboer op die plaas en in die geld te
    hou". Dit is ‘n poging om melkboere uit die kosteknyptang te kry en só te
    verseker dat melk en sy verwerkte produkte teen bekostigbare pryse aan die
    verbruiker beskikbaar gestel word.

  • Toekoms van varswatervis

    Louw Pretorius

    Sommer net ‘n paar varswatervisse in die plaasdam? Dink weer. Dit kan ‘n belangrike voedingsbron wees as dit reg bestuur word.

  • Los Afrika-tekens liefs uit

    Marietha Du Plessis

    Boere wat met "snaakse" tekens op hul plase of op plaaspaaie in die omgewing peuter, of dit probeer verwyder omdat hulle reken dat dit op plaasaanvalle kan dui en so dié aanvalle wil voorkom, skiet hulself in die voet. Die verwydering van selfs onskuldige tekens kan tot wraakaanvalle lei.

  • Die suiwelbedryf

    Jan Du Preez

    Die Suiwelinstituut en Landbouweekblad begin dié week met ‘n reeks
    artikels wat daarop gemik is "om die melkboer op die plaas en in die geld te
    hou". Dit is ‘n poging om melkboere uit die kosteknyptang te kry en só te
    verseker dat melk en sy verwerkte produkte teen bekostigbare pryse aan die
    verbruiker beskikbaar gestel word.