Skoue

  • Bloemskou: SA Nasionale Miniatuurperd-kampioene

    Deur Johan Norval

    Verskeie van die klasse van die Suid-Afrikaanse nasionale miniatuurperd-kampioenskap tydens Bloemskou in Bloemfontein het sterk mededinging opgelewer. Die beoordelaars was me. Helen Gilfillan, Hannelie Scott en Rosemary Balmer.

  • Bloemskou: Merinolandskape en Suffolks bekroon

    Deur Johan Norval

    Twee van die kleinveerasse wat op Bloemskou hul beste kloutjies voorgesit het, was die Merinolandskape en die Suffolks. Van dié skaaprasse is onderskeidelik ’n nasionale en ’n noordelike kampioenskapsbyeekoms aangebied.

  • Bloemskou: Streek- en ander kampioenbeeste

    Deur Charl van Rooyen

    ’n Verskeidenheid beesrasse het ook op die Bloemskou gepresteer.

  • Bloemskou: Nasionale eeufees-Anguskampioene

    Deur Charl van Rooyen

    Altesaam 140 rooi en 46 swart Angusbeeste van 21 telers is ingeskryf vir die nasionale Anguskampioenskapsbyeenkoms wat tydens die Bloemskou in Bloemfontein gehou is. Mnr. Dennis Serhienko van Kanada het die beeste beoordeel.

  • Bloemskou: Beesrasse presteer

    Deur Johan Norval

    Verskeie vleis- en dubbeldoelbeesrasse het op die Bloemskou in Bloemfontein geskitter. Die pronkbees van die skou was ’n swart Anguskoei van mnr. Andrew Masterson van Humansdorp, wat as die opperste kampioen in die interrasbeoordeling aangewys is.

  • Clanwilliam-streekskou 2017

    Deur Verslaggewer

    Nagenoeg 159 perde van 7 perderasse het aan die Clanwilliam-streekskou deelgeneem. Vlaamperde is die beste op die streekskou verteenwoordig.

  • Senekal-skou 2017

    Deur Verslaggewer

    Daar was goeie mededinging tussen plaaslike deelnemers en die verskeie perderasse op Senekal se 107de skou.

  • Bloemskou: SA Saalperde pronk in Vrystaat

    Deur Verslaggewer

    Ten spyte van ’n uitbreking van perdesiekte het 876 perde deelgeneem. Volgens die twee Amerikaanse beoordelaars het Suid-Afrika uitstekende Saalperde, wat internasionaal baie mededingend sal kan wees.

  • Royalskou: Hereford-wenners

    Deur Johan van der Merwe

    Die Royalskou en die Angustelers-genootskap het mnr. Carlos Ojea Rullan van Argentinië, ’n gesiene internasionale interrasbeoordelaar, na SA gebring om beesrasse op die skou te beoordeel.