Tegnologie stu vierde industriële revolusie

Deur Doug Vining
12 Desember 2016
Sonkragboerderye, selfrytrekkers, ’n hommeltuig wat die meeste van die dinkwerk vir jou doen…

Tegnologie versnel ál vinniger. Die werklikheid soos ons dit ken, word daagliks omvergewerp.

Vier tegnologiegolwe vervorm die wêreld waaraan ons gewoond is en die landbou is een van die bedrywe wat ontwrig gaan word. Ondanks die probleme, gaan daar wel geleenthede geskep word. Baie geleenthede, soos sonkragboerdery en binnenshuise LED-boerderye, gaan ontsluit word.

Kliek op die PDFs hier onder om die volledige artikel te lees.

  • Doug Vining is die hoof tegnologieraadgewer van Future-World Global Think Tank en redakteur van MindBullets: News from the Future. Volg hom op Twitter by @dougv. E-pos: doug@futureworld.org.

• Dié artikel is geborg deur GWK. Besoek GWK se webblad by http://www.gwk.co.za/

GWK top flag

Aanhangsels

Kommentaar

Een kommentaar op “Tegnologie stu vierde industriële revolusie

  1. Marianne Uitzinger
    Marianne Uitzinger

    Die Suid-Afrikaners moet dieper dink. daar is iets soos die een hand was die ander. Suid-Afrika staar moeilike tye in die gesig, daarom moet ons leer om hande te vat. soos EEN


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels