Tegnologie


Yara se nuwe CheckIT-toepassing sit onmiddelik antwoorde oor gewasgebrekke binne die produsent se bereik.

243 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013


'n Nuwe vennootskap tussen Media24 Digitale Tydskrifte en iStore beteken 'n hele kaboedel tydskrifte vir klante.

510 keer gelees | 0 kommentaar 3 Mei 2013


Onbemande vliegtuie, oftewel ‘drone’, wat gewoonlik as doodsmasjiene beskryf word, word nou aangewend om renosters se lewens te red.

780 keer gelees | 4 kommentaar 18 April 2013


Die stryd wat Suid-Afrikaanse boere voer vir vinnige breëband-internettoegang en betroubare, bekostigbare telefoonverbindings, is verby.

943 keer gelees | 5 kommentaar 15 April 2013


Hoe anders, bely jy as jy verneem die stigter van Twitter is 'n plaaskind van die Amerikaanse prêrie!

896 keer gelees | 1 kommentaar 4 Maart 2013


Kan speelgoed robot-helikopters ('drones') ’n teenvoeter vir veediefstal in Suid-Afrika wees?

1650 keer gelees | 11 kommentaar 13 Februarie 2013


'n Android-toepassing om beeste se voerbehoeftes mee vas te stel en diëte aan te pas, is pas bekend gestel.

1219 keer gelees | 2 kommentaar 11 Februarie 2013


Suid-Afrika gaan nie sy produksieteiken van 2% biobrandstof vir vermenging in brandstof haal nie.

1050 keer gelees | 1 kommentaar 31 Januarie 2013


IrriCheck, ʼn baanbreker in tegnologie, word gerugsteun deur ʼn span besproeiingkundiges en grondwetenskaplikes.

1579 keer gelees | 0 kommentaar 19 Desember 2012


'n Kenner skryf oor ’n brandmuur en indringerbeheer by rekenaars en hoe dit jou blikbrein beskerm.

1055 keer gelees | 2 kommentaar 28 November 2012


Slagoffers van plunderary en politieke opportuniste kán terugslaan: ’n Kundige wys hoe om video’s van dié gebeure te maak.

1976 keer gelees | 4 kommentaar 19 November 2012


YahClick is die eerste Ka-band-satellietdiens beskikbaar in Suid-Afrika.

733 keer gelees | 2 kommentaar 15 November 2012


'n Nuwe robot wat in Amerika getoets word, kan hande-arbeid en chemiese gifstowwe fnuik.

1405 keer gelees | 7 kommentaar 8 November 2012


Een dag, lank-lank gelede, was daar 'n gesprekforum.

2848 keer gelees | 7 kommentaar 7 November 2012


Die sowat 1,6 miljoen melkboere in Kenia, waarvan die meeste kleinboere is, het ’n hupstoot met behulp van ’n toep, iCow, gekry.

1164 keer gelees | 2 kommentaar 31 Oktober 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights