Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tegnologie / Bie-koop-en-verkoop-lusern-op-internet

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bie, koop en verkoop lusern op internet

 

Die Nasionale Lusern-organisasie van SA het pas die eerste internet-verhandelingskamer vir lusernhooi in Suid-Afrika bekend gestel.


Dit bied vir die eerste keer 'n geleentheid aan lusernhooi-produsente om lusernhooi-lotte deur middel van die organisasie (NLO) se nuwe aanlyn-verhandelings kamer, per internetveiling te koop aan te bied.


Verkopers en kopers van lusernhooi kan aanlyn registreer op die NLO se webblad en verkopers kan dan lusernhooi-lotte registreer vir verkoop per veiling deur middel van hierdie aanlynverhandelingskamer.


Slegs lusernhooi wat deur die NIR-instrument ontleed en gegradeer is, sal deur middel van hierdie verhandelings kamer bemark word. Geregistreerde kopers kan dan deur die webblad aanlyn op hierdie lotte bie en sodra die bie-tydperk van die lusernhooi lot verstryk, word die aanbod gesluit. Indien die suksesvolle bieder se aanbod aanvaar is, word die transaksie deur middel van die NLO afgesluit. Die suksesvolle koper betaal die verkoper daarna deur middel van die NLO, en die twee partye reël self die aflewering van die betrokke lusernhooi-lot. Die koper is ook verantwoordelik vir die koste van vervoer.


Hierdie nuwe diens van die NLO sal produsente in staat stel om markverwante pryse vir hul lusernhooi-produkte te behaal. Volgens mnr. Derick Engelbrecht van die NLO belowe diestelsel om 'n belangrike diens aan lusernhooi-produsente sowel as vir lusernhooi verbruikers te lewer. Die gradering volgends die NIR metode sal ook as waarborg dien van die gehalte van die lusernhooi.


Die prosedure om aan die verhandelingkamer deel te neem, is kortliks:

1. Gaan na die NLO-webwerf by www.lusern.org

2. Registreer as lid.

3. Indien 'n verkoper van lusernhooi is, teken aan ná registrasie en registreer die lotte wat u wil verkoop. Die lusernhooi moet volgens die NIR-metode gegradeer wees. Die lotte sal dan op die webblad se verhandelingskamer gelys word.

4. Kopers wat geregistreer het, kan dan op die webblad aanteken en op die lusernhooi-lotte bie.

5. Na sluiting van die veiling periode, word die lot vir aanbiedinge gesluit en die transaksie tussen die suksesvolle bieder en verkoper afgehandel.

  • Kontakpersoon: Mnr. Derick Engelbrecht, NLO, Tel. 044 272 8991, Oudtshoorn.


    Epos adres: admin@lusern.org


    10 Maart 2008

  • 0
     
     
    • 3994 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
    • Revolusie in landbou is hier - Tina

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Goeie neerslae - droogte nie gebreek
    • Waterregte in gedrang
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction