Deur JAN BEZUIDENHOUT
10 Junie 2012

1060 keer gelees | 0 kommentaar

Apple se iPad is die markleier in die tablet-rekenaarmark in Suid-Afrika, met 'n geskatte 45% van die markaandeel.


Luidens ’n berig op die webwerf gadget.co.za, meen Arthur Goldstuck, SA se internet-ghoeroe, sowat 532 000 tablet-rekenaars is reeds tot einde Mei in Suid-Afrika verkoop.

Volgens Goldstuck is sowat 240 000 iPads verkoop, wat 45% van die mark verteenwoordig. Kort op Apple se hakke is die Samsung Galaxy Tabs, met 215 000 eenhede wat verkoop is. Dié twee tablette verteenwoordig sowat 85% van die mark.

Kyk na meegaande uiteensetting van hoe Goldstuck die verkope in die mark opsom.

* Meer as 3000 van Landbouweekblad se Landbou-toepassings is reeds via iPads afgelaai.

Bron:  www.gadget.co.za


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights