Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tegnologie / Ipad-hoe-lyk-die-landbou-toep

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 11:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:72%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

iPad: Hoe lyk die landbou-toep?

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Die Landbou-toepassing op die iPad. Foto verskaf
Die Landbou-toepassing op die iPad. Foto verskaf

Talle mense is aan die raai oor die nuwe toepassing (app) wat Landbouweekblad ontwikkel het, omdat dit slegs op die iPad beskikbaar is.

‘n Kort video is gemaak, wat meer oor die Landbou-toepassing verduidelik, en aan die webbesoeker ‘n beter prentjie bied van wat dit behels. 

Die aflaai van die Landbou-toepassing het die verwagting tot dusver oortref, en van die kommentaar wat daaroor ontvang is, is gunstig:
N. Rossouw van Delmas skryf: “Ek is so bly om die geleentheid te kry om terugvoering te gee aangaande die hele blad (toepassing) van Die Landbouweekblad op die Ipad! Dit is absoluut fantasties! En ek voel ek wil jul geluk wens met hierdie poging!

“Ek het my iPad in Februarie 2011 gekry en het al baie tyd daarmee bestee! Maar tot op datum is hierdie die beste aflaaiproduk wat ek nog teegekom het! Die weerprogram elke dag is wonderlik! Sowel as die Safex-pryse! Verder is die gewone artikels saam met die lewendige beeld net merkwaardig!

“Baie baie geluk met hierdie wonderlike poging! Ek is voorwaar trots op Landbouweekblad!"

27 November 2011

5
 
 
  • 1647 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
14 Jan 2012 21:14

Hi. Help bietjie asb. Ek het 'n Samsung Galaxy 7-tablet. Kan ek die weer op my plaas op hom laai en hoe? As iemand dalk weet kan hulle my inbox by chamonkey@hotmail.com. Dankie!

  • antwoord
Karoo Jan 
07 Des 2011 18:19

kan ons die toep op 'n I-phone laai?

  • antwoord
Hakuna matata
30 Nov 2011 15:13

Cecil, kan 2-3 Android tablette kry vir die prys van een Ipad2, en nee, dis nie vinniger nie. As mens op 'n trekker sit is 'n 7 duim tablet ook baie meer handig as 'n 10 duim tablet.

  • antwoord
Cecil Jones 
29 Nov 2011 09:56

Charl, kry eerder vir jou n iPad. Dis baie vinniger en "toepe" is ook baie meer stabiel.

  • antwoord
Hakuna matata
29 Nov 2011 02:54

Jan, CME het ook hulle eie "App" wat jy daagliks die markte mee kan dophou.....

  • antwoord
Janbez
28 Nov 2011 15:17

Charl,
Ons sal in 'n stadium kyk na Android – maar dit sal moet inpas tussen Media24 se ander Android-projekte. RIM is nie nou 'n opsie nie.
Ons kan ongelukkig nie 'n datum gee nie - apologie daarvoor.
Groete
Jan Bezuidenhout
Landbou.com

  • antwoord
Charl Oosthuizen 
27 Nov 2011 18:09

Baie gebruikers het 'n ander tipe tablet, byvoorbeeld 'n Samsung of Blackberry Playbook. Sal hierdie toep op daardie toestelle in die toekoms kan werk? Wanneer is die verwagting dat dit kan gebeur?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Uitvoer van varkvleis oorweeg
  • Kan henne in hane verander?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction