Tegnologie

  • Grootste windplaas kry teenstand

    Deur Andries Groenewald

    ’n Beplande windplaas in Mpumalanga – Suid-Afrika se grootste nog – kan redelik wind van voor te wagte wees.

  • Boeretoer na Argentinië

    Deur Hendrik Jordaan

    ‘n Klein groepie belangstellendes het landbou.com se onlangse toer na Argentinië meeggemaak. Hier is ‘n verslag daaroor.

  • SA satelliet geloods

    Deur Liezl Vercueil

    Die Suid-Afrikaanse Regering se eerste satelliet, SumbandilaSat, is ná ’n lang gewag vandeesweek vanaf Kazakstan die ruimte ingeskiet en sal onder meer vir landbou-doeleindes gebruik word.

  • W.Kaap beproef Smart Pen

    Deur LBW

    Die Wes-Kaapse departement van landbou, bosbou en visserye het ’n proefprogram vir die kontrole van boerderye met ’n interaktiewe Smart Pen van stapel gestuur.

  • Amelia se Aussieblog

    Deur LBW

    Een van Landbouweekblad se voorslag-joernaliste, Amelia Genis, doen tans ‘n “walkabout” in Australië. Sy skryf gereeld oor haar ervarings op haar blog.

  • Registreer as gebruiker en wen

    Deur Jan Bezuidenhout

    Registreer as ‘n gebruiker op landbou.com, indien jy dit nog nie gedoen het nie. Dit is gratis en jy kom in aanmerking vir een van vyf lekker pryse.

  • Vinnige internet – selfs in boendoe

    Deur Theuns Botha

    Raadop met die stadige internet het ’n entrepreneur van Barkly-Oos dit reggekry om die kuberruim suksesvol op die platteland te betree.

  • Selfoontorings voorspel weer?

    Deur LBW

    Selfoontorings kan gebruik word om die erns van oorstromings te voorspel, sê navorsers van die Tel Aviv-universiteit.

  • Breëband-internet tref SA plase

    Deur Marleen Smith

    Mnr. Hugo van Sittert van Upington se droom is om die internet te bring na boere in die hartjie van die Kalahari wat nie eens telefoonlyne het nie.

  • Goedkoop sonpanele kom

    Deur Johan Coetsee (jcoetsee@landbou.com)

    Bekostigbare sonpanele vir Suid-Afrika? Net leë beloftes, sê kritici. Tog nie, sê die uitvinder van die nuwe sonpanele.