Tegnologie

  • Hulp met ghriessmering

    Deur Petro Bosman

    Hier is nou ‘n patent wat ghriessmering minder mors en meer plesier maak.

  • Case IH stel nuwe webwerwe bekend

    Deur Petro Bosman

    Case IH se nuwe webwerwe vir Afrika en die Midde-Ooste bied omvattende inligting oor sy produkte en dienste aan boere in hierdie gebiede.

  • Slimfoon-toep vir mielieboere

    Deur Petro Bosman

    Bepaal stikstoftekorte by mielies met hierdie nuttige toepassing sodat die regte hoeveelheid daarvan toegedien kan word.

  • Klik hier vir inligting oor beleggings in Afrika

    Deur Carien Kruger

    Agri-ondernemings kan op die internet na inligting oor Afrikalande gaan kyk vir moontlike handelsgeleenthede.

  • Verseker plaasgoed blitsig

    Deur Charl van Rooyen

    Met dié nuwe toepassing wat gratis afgelaai kan word, kan boere ‘n bul, bakkie of enige ander artikel dadelik verseker, selfs ná gewone sake-ure.

  • Nuttige toerusting uit afvalplastiek

    Deur Marleen Smith

    ’n Boer van Noordwes en sy skoonpa verwerk maandeliks afvalplastiek tot bekostigbare toerusting vir die landbou en mynbou.

  • Webwerf wat vir jou dink

    Deur Marleen Smith

    Gaan “boer” ‘n bietjie op die Landboukollege Grootfontein se webwerf, waar ‘n magdom inligting oor die landbou beskikbaar is.

  • Land Rover: Sien waar jy nie kan kyk nie

    Deur Andries Groenewald

    Land Rover kombineer kameras aan die voorkant van die voertuig met voorruit-projeksie sodat jy die grond vóór jou “regdeur” die enjinkap kan bekyk!

  • Tegno-oog in boerdery ingespan

    Deur Marleen Smith

    ‘n Robotvliegtuigie kan as landboukundige diens aan boere ingespan word om fotokaarte van saailande en gewasse saam te stel.

  • Sprei jou vlerke met oesbespuiting

    Deur LBW

    Met die Bat Hawk is oesbespuiting nou binne jou bereik, en benewens bespuiting kan boere dit ook vir talle ander doeleindes inspan.