|
|
|
| Bygewerk: | 23 May 11:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 72% |
| Wind: |
Boere en landboukundiges kan die webwerf Who's Who of Southern Africa benut om sakegeleenthede te verken en om ‘n plaas se geskiedenis aan te teken.
Die Who's Who of Southern Africa, deel van Naspers, is dié streek se voorste spog- en netwerkplatform.
Who’s Who is al vir meer as 100 jaar die leidende inligtingsgids oor merkwaardige individue in verskeie velde van deskundigheid. Die webwerf is vroeg in 2010 herposisioneer as ‘n netwerkplatform en spog met ‘n vars nuwe voorkoms en uitleg waarop enigiemand sy eie professionele profiel kan registreer en byhou.
Met ongeveer 40 000 lede is dit die ideale platform vir boere en landboukundiges om te spog oor hul kwalifikasies, te netwerk en sakegeleenthede te verken. Lidmaatskap is gratis vir alle Suider Afrikaanse werkendes, van 18 jaar en ouer
Hoekom jy op Who's Who of Southern Africa moet wees:
Staan uit: Vertoon jou professionele kwalifikasies en suksesse tussen ander in jou sektor, maatskappy en netwerk.
Bestuur jou reputasie: Trek voordeel uit hoë soekenjin-uitslae, bemark jou beste eienskappe en sien hoe jy met ander vergelyk.
Netwerk: Vergroot jou professionele netwerk, vestig betekenisvolle verhoudings en verken geleenthede vir samewerking.
Sluit voor 4 Desember 2011 gratis by Who’s Who of Southern Africa aan en slaan dalk ‘n iPad2 los!
Inskrywingsreëls:
Registreer teen 4 Desember 2011 jou eie profiel by Who’s Who. Onthou, dis gratis!
Nooi jou kollegas om aan te sluit by jou netwerk en hul eie profiele te registreer.
“Like” Who’s Who se Facebook-blad en/ of volg hulle op Twitter.
Neem deel aan die skryf van Suid-Afrika se geskiedenis en teken jou plaas se geskiedenis aan op My Geskiedenis. Lees meer.
7 November 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)