Tuinbou


Suid-Afrikaanse vrugte, veral appels, is wêreldwyd gesog en samewerking tussen die bedryf en die staat is nodig om mededinging te behou, sê verskaffer.

756 keer gelees | 0 kommentaar 22 Februarie 2013


’n Plaaslike wynkelder, Jordan-wynlandgoed, is trots daarop dat sy wyne gekies is vir gebruik by ’n geleentheid van Brittanje se Prins Harry.

886 keer gelees | 0 kommentaar 14 Februarie 2013


Intensiewe boerdery kan die internasionale uitdagings rakende voedselsekerheid suksesvol aanspreek.

1577 keer gelees | 2 kommentaar 25 Januarie 2013


'n Vars bries roer die blare van die aspoestertjie van akkerbougewasse in Suid-Afrika - hennep.

1349 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


Wynmakers van drie van die land se kelders wat vir die beste Kaapse versnitwyne vereer is, het ’n reis na Kalifornië se wynstreke gewen.

1122 keer gelees | 0 kommentaar 15 November 2012


’n Waglys van kopers bestaan om die land se oudste potketelbrandewyn te kan koop, ten spyte van ’n prys van R14 000 per bottel.

1071 keer gelees | 0 kommentaar 23 Oktober 2012


Die prys vir die beste Sauvignon blanc in die Suidelike Halfrond in die Internasionale Wyn-en-spiritualieë-kompetisie het vanjaar aan Nederburg gegaan.

1015 keer gelees | 1 kommentaar 17 Oktober 2012


Tien Suid-Afrikaanse wynboere het vroeër dié maand aan die Groot Proe-wynuitstalling in Nigerië deelgeneem.

1050 keer gelees | 0 kommentaar 16 Oktober 2012


’n Lys van 26 wyne is van die eerstes in die land wat die nuwe etiese seël vir billike arbeidspraktyke gaan ontvang.

1243 keer gelees | 0 kommentaar 17 September 2012


Sowat 100 beoordelaars proe dié week 1 744 wyne en brandewyne om die wenners in vanjaar se Veritas-kompetisie te kies.

1055 keer gelees | 1 kommentaar 10 September 2012


Rijk’s Private Cellar op Tulbagh het sy sewende trofee in die gesogte Absa Top 10 Pinotage-kompetisie gewen.

1178 keer gelees | 1 kommentaar 3 September 2012


Tafeldruifproduksie in die suide van Namibië het ’n hupstoot gekry nadat twee bekende SA boere en uitvoerders ’n aansienlike belegging in die bedryf gemaak het.

1423 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2012


Die Smous-projek wat Aartappel Suid-Afrika (ASA) aangepak het, het tot dusver baie goeie verkope gehad.

1528 keer gelees | 1 kommentaar 24 Augustus 2012


Die KWV het sy spiere gebult toe hy by ’n glans-geleentheid met sewe SAWi-eerbewyse weggestap het.

614 keer gelees | 1 kommentaar 23 Augustus 2012


UniWines Vineyards van Breedekloof het die gesogte Genl. Smuts-trofee verower toe hul Ruby Cabernet as Suid-Afrika se beste jongwyn aangewys is.

679 keer gelees | 0 kommentaar 17 Augustus 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights