Tuinbou


’n Groenteboerdery word sedert middel verlede jaar suksesvol in die hartjie van Kaapstad bedryf - sonder ’n enkele stukkie grond.

1129 keer gelees | 5 kommentaar 12 Junie 2013


Deeglike beplanning is nodig voordat die brandseisoen eersdaags aanbreek, waarsku ’n vlieënier.

440 keer gelees | 0 kommentaar 27 Mei 2013


Die Oranjerivier-wynkelder het twee topprestasies by die elfde Muskadel SA-toekennings in die Paarl ontvang.

408 keer gelees | 0 kommentaar 27 Mei 2013


Suid-Afrikaanse vrugte, veral appels, is wêreldwyd gesog en samewerking tussen die bedryf en die staat is nodig om mededinging te behou, sê verskaffer.

862 keer gelees | 0 kommentaar 22 Februarie 2013


’n Plaaslike wynkelder, Jordan-wynlandgoed, is trots daarop dat sy wyne gekies is vir gebruik by ’n geleentheid van Brittanje se Prins Harry.

1048 keer gelees | 0 kommentaar 14 Februarie 2013


Intensiewe boerdery kan die internasionale uitdagings rakende voedselsekerheid suksesvol aanspreek.

1787 keer gelees | 2 kommentaar 25 Januarie 2013


'n Vars bries roer die blare van die aspoestertjie van akkerbougewasse in Suid-Afrika - hennep.

1502 keer gelees | 3 kommentaar 29 November 2012


Wynmakers van drie van die land se kelders wat vir die beste Kaapse versnitwyne vereer is, het ’n reis na Kalifornië se wynstreke gewen.

1233 keer gelees | 0 kommentaar 15 November 2012


’n Waglys van kopers bestaan om die land se oudste potketelbrandewyn te kan koop, ten spyte van ’n prys van R14 000 per bottel.

1181 keer gelees | 0 kommentaar 23 Oktober 2012


Die prys vir die beste Sauvignon blanc in die Suidelike Halfrond in die Internasionale Wyn-en-spiritualieë-kompetisie het vanjaar aan Nederburg gegaan.

1126 keer gelees | 1 kommentaar 17 Oktober 2012


Tien Suid-Afrikaanse wynboere het vroeër dié maand aan die Groot Proe-wynuitstalling in Nigerië deelgeneem.

1161 keer gelees | 0 kommentaar 16 Oktober 2012


’n Lys van 26 wyne is van die eerstes in die land wat die nuwe etiese seël vir billike arbeidspraktyke gaan ontvang.

1363 keer gelees | 0 kommentaar 17 September 2012


Sowat 100 beoordelaars proe dié week 1 744 wyne en brandewyne om die wenners in vanjaar se Veritas-kompetisie te kies.

1160 keer gelees | 1 kommentaar 10 September 2012


Rijk’s Private Cellar op Tulbagh het sy sewende trofee in die gesogte Absa Top 10 Pinotage-kompetisie gewen.

1283 keer gelees | 1 kommentaar 3 September 2012


Tafeldruifproduksie in die suide van Namibië het ’n hupstoot gekry nadat twee bekende SA boere en uitvoerders ’n aansienlike belegging in die bedryf gemaak het.

1540 keer gelees | 0 kommentaar 28 Augustus 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights