Tuinbou


Die wenners van die vyftiende Absa Top 10 Pinotage-kompetisie is bekend gemaak en sluit ou gunstelinge sowel as ’n paar nuwelinge in.

1444 keer gelees | 0 kommentaar 26 Augustus 2011


Die gesogte Genl. Smuts-trofee vir Suid-Afrika se kampioen jongwyn, is aan ’n gehoute Viognier, ’n seldsame wit kultivar, toegeken.

1422 keer gelees | 1 kommentaar 22 Augustus 2011


Agt beoordelaars beraadslaag vir drie dae lank om te besluit watter olyfolie met die SA Olive-toekennings bekroon word.

1503 keer gelees | 2 kommentaar 16 Augustus 2011


Die beste plaaslike Terroir-wyne is op die sesde jaarlikse Novare SA Terroir-wyntoekennings in Durbanville op die Meerendal-landgoed aangewys.

1489 keer gelees | 0 kommentaar 28 Julie 2011


’n Paneel van sewe beoordelaars proe dié week sowat 1 900 van die land se beste jongwyne om ’n kampioen te kies.

1398 keer gelees | 0 kommentaar 27 Julie 2011


Suid-Afrikaanse olyfolies is uit die boonste rakke as dit kom by gehalte, waarde vir geld en eerlike etikettering, is in 'n studie bevind.

1845 keer gelees | 0 kommentaar 26 Julie 2011


Druiweboerdery is een van die oudste soorte boerderye bekend in die wêreld. Kobus Smith skryf oor die stand van dié bedryf in Suid-Afrika.

2265 keer gelees | 0 kommentaar 26 Julie 2011


’n Kleiner oes en ’n insinking in die vraag na Suid-Afrikaanse wyn in die buiteland kan oor die volgende vyf jaar probleme vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf veroorsaak.

1714 keer gelees | 2 kommentaar 21 Julie 2011


Die eerste “Vindaba” word volgende jaar in Kaapstad aangebied om wyntoerisme in Suid-Afrika te bevorder.

1463 keer gelees | 1 kommentaar 15 Julie 2011


Besonderse wyne uit Nederburg se private veilingversameling sal die tweede dag van vanjaar se gesogte Nederburg-wynveiling inlui.

1431 keer gelees | 1 kommentaar 14 Julie 2011


Inskrywings van wyne en brandewyne vir dié jaar se gesogte Veritas-toekennings sluit binnekort.

1594 keer gelees | 0 kommentaar 11 Julie 2011


Nederburg-wyne is die jongste lid van die Biodiversiteit & Wyn-inisiatief nadat hy die nodige akkreditasie ontvang het.

1437 keer gelees | 0 kommentaar 5 Julie 2011


Die Regering gaan moontlik statutêre heffings vir die olyfbedryf instel.

1705 keer gelees | 2 kommentaar 23 Junie 2011


Jy reken dalk jy leef gesond deur gereeld vrugte te eet, maar inderwaarheid neem jy dalk toksiese middels saam met jou daaglikse appel of twee in.

3264 keer gelees | 6 kommentaar 22 Junie 2011


Die Italiaanse department van landbou en verskeie Italiaanse universiteite het ‘n tamatie-variant gekweek wat jou twee keer sal laat kyk.

2444 keer gelees | 4 kommentaar 20 Junie 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights