Tuinbou


Verskeie restaurante is uitgewys nadat ontdek is dat hulle saadolies as Ekstra Suiwer-olyfolie voorgehou het.

2105 keer gelees | 0 kommentaar 27 September 2010


Binne 10 jaar gaan daar nie meer prysverskille wees tussen produksiegebiede van tafeldruiwe nie, maar bloot ’n “wêreldprys” vir tafeldruiwe.

2518 keer gelees | 0 kommentaar 7 September 2010


‘n Nuwe “groen” insekdoder vir appels, wat peste soos die appel-kodlingmot kan bestry, is in Suid-Afrika vrygestel.

2101 keer gelees | 0 kommentaar 6 September 2010


Die eerste besending Suid-Afrikaanse tafeldruiwe sal na verwagting in die 2010/’11-seisoen na Japan uitgevoer word, sê dr. Pieter Mulder.

1931 keer gelees | 0 kommentaar 3 September 2010


Druiweprodusente gaan beter bediening kry wanneer twee bedrywe in die Noord-Kaap kragte saamspan om volhoubaarheid te bevorder.

2349 keer gelees | 0 kommentaar 1 September 2010


Jy moet passie hê in wat jy doen. As jy dit nie het nie, gaan jy nie suksesvol wees nie, sê mnr. Gerhard Swart van Flagstone Winery.

2181 keer gelees | 0 kommentaar 20 Augustus 2010


Die verbouing, verwerking en benutting van turksvye as veevoer sal onder meer op ’n inligtingsdag by die Universiteit van die Vrystaat bespreek word.

5988 keer gelees | 25 kommentaar 17 Augustus 2010


Die grootste rosyntjie-oes nog, is hoe Droëvrugte Tegniese Dienste die bedrywighede vanjaar in dié bedryf beskryf.

2646 keer gelees | 0 kommentaar 9 Augustus 2010


Gammabestraling van mango’s vir moontlike vrugtevliegbesmetting blyk baie suksesvol te wees.

2113 keer gelees | 1 kommentaar 3 Augustus 2010


Die daaglikse pryse van varsprodukte op die Tshwane Varsproduktemark is nou op landbou.com beskikbaar.

5199 keer gelees | 8 kommentaar 1 Augustus 2010


Die erge ryp wat die Limpopo-vallei vroeër getref het, het sowat 2,5 miljoen sakkies aartappels verwoes wat pryse aan verbruikers gaan opstoot, sê Aartappels SA.

2155 keer gelees | 0 kommentaar 27 Julie 2010


Die Suid-Afrikanse olyfbedryf hou groot potensiaal vir sukses - veral as mens in ag neem dat dit hand aan hand met die land se wynbedryf gaan, sê SA Olive.

2656 keer gelees | 1 kommentaar 22 Julie 2010


Me. Andrea Freeborough, keldermeester by die Bergkelder in Stellenbosch, is Suid-Afrika se Vrouewynmaker van die Jaar.

1965 keer gelees | 0 kommentaar 20 Julie 2010


‘n Makadamia-oes van amper 30 000 ton word verwag, wat ‘n beduidende toename teenoor verlede jaar se oes is.

2213 keer gelees | 0 kommentaar 19 Julie 2010


Kaapstad se strate was gister in oranje (en met lemoene) getooi vir die Wêreldbeker-sokkerwedstryd tussen Nederland en Uruguay.

2548 keer gelees | 0 kommentaar 7 Julie 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights