Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Ander-tuinbou / Olywe / Beste-sa-olyfolie-beoordeel

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beste SA olyfolie beoordeel

 
Deur LUCILLE BOTHA
Die beste plaaslike olyfolies word die week beoordeel. Foto: LUCILLE BOTHA
Die beste plaaslike olyfolies word die week beoordeel. Foto: LUCILLE BOTHA

Agt beoordelaars beraadslaag die week vir drie dae lank om te besluit watter olyfolie met die SA Olive-toekennings bekroon word.

Dié beoordelaars, onder leiding van die internasionaal erkende paneelleier, prof. Luciano Scarselli, moet besluit watter olyfolie word met brons-, silwer-, goue of selfs dubbelgoue toekennings bekroon.

68 olyfolies geproe
In die Ingenuity-lokaal by die Nederburg-veilingskompleks het die beoordelaars 68 olyfolies geproe. Dit is die hoogste aantal inskrywings wat tot nog toe vir die SA Olive-toekennings, die Veritas van die olyfoliebedryf, ontvang is. Die olies is deur 44 boere geproduseer – ook die hoogste aantal produsente wat tot dusver ingeskryf het.

Scarselli sê heelwat van die olies wat hulle tot dusver geproe het, is van ’n hoogstaande gehalte. Slegs ’n baie klein aantal olies het tekortkomings.

“Sommige van die olies is werklik kompleks en goue- en dubbelgoue toekennings werd. Ek het gevind die delikate en medium-olies is baie goed en geskik vir Mediterreense resepte. Die intense olies is minder groen en intens op die neus as waaraan ons in Italië gewoond is, maar ek dink dit het met die klimaat te doen. Die intense olyfolie vergelyk wel baie goed met die Italiaanse olie op die palet.”

Scarselli is die sakekamer van Pisa in Toskane, Italië, se paneelleier. Hy is ook president van ASOE, die Italiaanse proeërsvereniging vir olyfolie. Hy het Suid-Afrika die afgelope twaalf jaar sowat sewe keer besoek.   

“As ek die olies wat ek vandag proe, vergelyk met dié wat ek twaalf jaar gelede geproe het, kan ek beslis sê daar het ’n gunstige evolusie in die Suid-Afrikaanse olyfbedryf plaasgevind.

Hoë standaarde
"Die standaard is baie hoog, en dit is te danke aan verbeterde verwerkingsmetodes en die kennis, toewyding en tegniek van die verwerkers. SA Olive se inisiatief om mense op te voed en olyfolie te bevorder, het ook bygedra,” meen Scarselli.

Mnr. Leonard Arangies, bestuurder van SA Olive, sê olyfolie word vir sy olfaktoriese en smaakeienskappe beoordeel.

Scarselli sal volgende week ’n proeërskursus by Morgenster aanbied. Dit vind plaas van 22 tot 24 Augustus (beginners, koste is R5 250), 25 Augustus (verfrissingskursus, koste is R1 750) en 26 Augustus (eksaminering, koste is R1 750). Navrae kan aan gerrie@morgenster.co.za gerig word.

Kyk hier na 'n video-samestelling deur Lucille Botha van die beoordeling.

16 Augustus 2011

0
 
 
  • 1145 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Veediefstal knel steeds
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction