Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Ander-tuinbou / Olywe / Heffings-kom-dalk-vir-olyfbedryf

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Heffings kom dalk vir olyfbedryf

 
Deur SUSAN BOTES
Die Regering gaan moontlik statutêre heffings vir die olyfbedryf instel.
Die Regering gaan moontlik statutêre heffings vir die olyfbedryf instel.

Die Regering gaan moontlik statutêre heffings vir die olyfbedryf instel.

Die SA Olyfvereniging het die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery versoek om statutêre maatreëls op olyfprodukte, insluitend tafelolywe en olyfolie, in te stel.

Dié maatreëls sal van toepassing wees op registrasies, heffings, die byhou van inligting en opbrengste. Die voorgestelde heffing vir olyfolie sal neerkom op ’n heffing van 40 sent per liter vir 2011/’12 en dan jaarliks met ’n sent verhoog word tot dit in 2014/’15 op 43 sent per liter te staan sal kom.

Heffing elders ingespan
In 2011/’12 agt sent per kilogram op tafelolywe gehef word. Dié heffing sal ook jaarliks met ’n sent verhoog word tot dit op 11 sent per kilogram in 2014/’15 te staan sal kom.

Dié heffings sal op plaaslike produksie, sowel as in- en uitvoer, van krag wees.
Die ingesamelde heffing sal onder meer vir navorsing- en ontwikkelingsprogramme ingespan word.

Dit sal vir inligting en statistieke, gehaltebeheer en sertifisering, kommunikasie, verbruikersopvoeding, markontwikkeling, transformasie en opleiding gebruik word.

Geldig vir vier jaar

Dié heffing sal vir vier jaar ná die dag waarop dit in werking tree, van krag wees.
Rolspelers wat graag bydraes wil lewer, word genooi om die Nasionale Landboubemarkingsraad te kontak.

Bel me. Mathilda van der Walt by tel. 012 341 1115, of stuur ’n faks na 012 341 1911. Stuur ook ’n e-pos na mathilda@namc.co.za.

23 Junie 2011

 

0
 
 
  • 1413 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Staan saam teen probleemdiere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction