Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Ander-tuinbou / Rooibostee / Rooibos-stry-met-kommissie

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Rooibos stry met kommissie

 
Deur SUSAN BOTES
Rooibostee. Foto: AMELIA GENIS
Rooibostee. Foto: AMELIA GENIS

Die grootmaat rooibostee-verskaffer, Rooibos Bpk, gaan die Mededingingstribunaal vandag (Dinsdag) versoek om hom van ‘n klag van onmededingende praktyke uit te sluit.

Volgens die teeverskaffer is die Mededingingskommissie se klag teen Rooibos nie volledig, soos uiteengesit in die Wet op Mededinging (Wet 89 van 1998), nie.

Die Mededingingskommissie het ‘n klag van oorheersing teen Rooibos by die tribunaal ingedien. Die kommissie beweer verder dat Rooibos sy heersende posisie gebruik om sekere rolspelers sodoende te beperk.Die ondersoek is van stapel gestuur nadat Coetzee & Coetzee, ‘n mededinger in die teemark, ‘n klag by die kommissie ingedien het.

Volgens Coetzee & Coetzee het Rooibos en sy verpakkers eksklusiewe ooreenkomste aangegaan. Hiervolgens sou Rooibos sy produkte slegs aan National Brands (NB), Coffee Tea and Chocolate Company (CTCC), Unilever SA Foods en Joekels Tea Packers gee om te verpak.

Nadat die kommissie die klagte ondersoek het, het dit bevind dat nuwe toetreders tot die mark sukkel om verder in die waardeketting toe te tree, aangesien die genoemde kontrak hulle uitsluit.

Rooibos se verweer is egter dat die kommissie nie die onmededingende effek wat die eksklusiewe verskaffingsooreenkoms inhou, geïdentifiseer het nie.

Rooibos se bedoeling met die ooreenkomste is, volgens die teevervaardiger, irrelevant tot die mededingendheid van die kontrakte.

Die kommissie beweer ook dat Rooibos volume-afslag aan die betrokke verpakkers gee. Rooibos sê egter dat die kommissie nie bewys het dat hierdie gedrag ‘n onmededingende effek het nie.Laastens identifiseer die kommissie nie die partye wat deur die onmededingende praktyk benadeel word nie.

5 Augustus 2009

0
 
 
  • 2986 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Grazy Diamond (Clanwilliam) 
14 Mar 2010 19:53

Tog jammer dat die dieper waarhede tov die totale rooibos bedryf baie "kundig" en oppervlakkig verkondig word.

tot die dag dat alle kleiner verwerkings aanlegte saamstaan sal die "groot hond" oftewel die "big Brother" maak soos dit wil.

In een van die vorige of latere berigte was die stelling gemaak van die R16-00 per kg produsente prys. Dit was (a) belaglik en (b) ten doel om op die wyse van die "kleiner aanlegte toe te maak.

Dit my geagte leser, dit is feite uit die perd se Mond.

Kommentaar is welkom

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe groentekultivars op verbruiker gerig
  • Snotsiekte deurlopend bekyk?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction