Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Bartho-wynmaker-van-die-jaar

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bartho is wynmaker van die jaar

 
Deur LUCILLE BOTHA

Die Sauvignon blanc-koning van Walkerbaai, mnr. Bartho Eksteen, kan nou die gesogte titel van Diners’ Club Wynmaker van die Jaar agter sy naam skryf nadat dié glorieryke toekenning die naweek by die Asara-landgoed aan hom toegeken is.

Die Diners Club Jong Wynmaker van die Jaar is mnr. RJ Botha van Nitida-wynkelder by Durbanville.

Foto byskrif: Me. Leila Fourie, voorsitter van Diners Club, mnre. Willie du Plessis, direkteur van landbou by Standard Bank, Ebrahim Matthews, besturende direkteur van Diners Club en Bartho Eksteen, pasaangewese Diners Club wynmaker van die jaar.
 

Eksteen, van die kelder Hermanuspietersfontein naby Hermanus, is die dertigste wynmaker wat dié eer te beurt val en Botha die tiende jong wynmaker.

Kollig op Sauvignon blanc
‘n Spesifieke kultivar kom jaarliks aan die beurt, en vanjaar het die kollig op Sauvignon blanc geval. Die jong wynkmakers is beoordeel volgens hul ongefortifiseerde droë rooikultivar- of versnitwyne.

Eksteen maak geruime tyd al opslae met sy besonderse Sauvignon blanc-wyne. Sy gehoute Sauvignon blanc, die 2009 Hermanuspietersfontein No. 5, het die knoop vir hom deurgehak. Dit is in beide nuwe, tweede- en derdevul Franse eikehoutvate verouder. Mnr. Dave Hughes, voorsitter van die beoordelaarspaneel, meen die wyn is “perfek gebalanseerd”.

“Die 15% Semillon-komponent voeg ‘n ekstra lagie by die kombinasie van hout en vrugte. Dit is ‘n styl wat toenemend gewild raak onder Suid-Afrikaanse wynliefhebbers.”

Volgens mnr. Ebrahim Eksteen, Diners Club se besturende direkteur, is dié kompetisie een van die oudstes in Suid-Afrika. Wat dit uniek maak, is dat dit een van die min is wat ‘n wynmaker, en nie ‘n wyn nie, bekroon.

Verhoog standaarde
“Die kompetisie verhoog standaarde en stel wynmakers voorop,” sê Matthews

Eksteen sluit hom nou aan by die geledere van wynmakers soos Pieter Ferreira van Graham Beck, Carl Schultz van Hartenberg, Sydney Back van Backsberg en Danie de Wet van De Wetshof.

Ferreira, wat in 2004 gewen het, meen dié toekenning is lewensveranderend. Schultz, die 2005-wenner, sê Hartenberg se omset het betekenisvol toegeneem sedert sy sege.

Ook Eksteen het dit as sy belangrikste toekenning tot nog toe bestempel.

30 November 2010

5
 
 
  • 1761 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Voer van varke
  • Plaatkoekies
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction