Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Holder-neem-delheim-leisels

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Holder neem Delheim-leisels

 
Mnr. Reg Holder. Foto: VERSKAF
Mnr. Reg Holder. Foto: VERSKAF

Mnr. Reg Holder, ’n wynmaker wie se entoesiasme vir terroir hoog loop, is pas aangestel as wynmaker by die bekende Delheim-wynplaas naby Stellenbosch.
Hy het die afgelope vyf jaar by Neil Ellis Wyne gewerk.

Holder is ’n ou hand met Stellenbosch se terroir en is veral opgewonde oor die moontlikhede in die Simonsberg-wyk, waar Delheim se wingerde geleë is.  Hy meen die gebied is ideaal vir klassieke kultivars, soos Chardonnay, Cabernet Sauvignon en Shiraz.

Laasgenoemde is sy gunsteling vanweë die druifsoort se natuurlike vrugkarakter en uitsonderlike prestasie sonder oormatige houtveroudering. Holder sê sy eerste prioriteit is om die terroir te respekteer en daarvolgens die regte kultivar te plant.

Wyn is 'n 'lewende ding'
“Die uiteindelike doel moet wees om uitdrukking aan die streek te gee, van die bestuurspraktyke in die wingerd tot by die keuse van houtvate. Dit is belangrik om te besef dat wyn ’n lewende ding is. Dit sal selfs ná bottelering nog ontwikkel, en dit moet uniek en getrou aan die terroir bly.”

Hy glo nie in ’n spesifieke kultivar nie, maar meen “wyne met identiteit” is waar die werklike geleenthede vir Suid-Afrika lê.

“Solank ons getrou bly aan die terrein, dit met die regte kultivars beplant en dit versigtig hanteer, is ons verseker daarvan om wyne te maak wat anders en uniek is. Met ons ongelooflike keuse van top-terroir moet generiese wyne nie eers ’n opsie wees nie.”

Holden is gretig om met minder bekende kultivars, soos Delheim se gewilde Gewürztraminer, te eksperimenteer. Hy sien ook daarna uit om met dessertwyne te werk wat volgens die “tradisionele styl” gemaak is.

2 November 2011

0
 
 
  • 614 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Invoere - bangkrot Boere
  • Titelaktes van familieplaas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction