Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Jongwyn-kampioen-gesoek

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Jongwyn-kampioen gesoek

 
Ashley September (links), word deur Nomonde Kubheka touwys gemaak. Foto: VERSKAF
Ashley September (links), word deur Nomonde Kubheka touwys gemaak. Foto: VERSKAF

’n Paneel van sewe beoordelaars proe dié week sowat 1 900 van die land se beste jongwyne om ’n kampioen te kies.

Luidens ’n verklaring kon wyne in 93 klasse vir wit- en rooiwyne asook port, dessertwyne en muskadel ingeskryf word.

Die inskrywings ding mee om 19 toekennings, waaronder die gewilde Generaal Smuts-trofee vir die beste wyn en die Pietman Hugo-trofee vir die kelder met die vyf beste wyne.

Die verskillende witwynklasse sluit onder meer  Chenin blanc, Sauvignon blanc, Chardonnay, Sémillon, Ander Wit Kultivars, Droë Wit Versnitte, Effe Droë Witwyne en Edellaatoes in. Die rooiwyne ding mee in klasse vir Pinotage, Shiraz, Cabernet Sauvignon, Merlot, Ander Rooi Kultivars en Droë Rooi Versnitte.

Rooi houtversnitte

Die rooi houtverouderde versnitte is die jaar glo een van die gewilde klasse met 103 inskrywings, terwyl die houtverouderde Shiraz 101 inskrywings het. Die Sauvignon blanc lê derde met 96 inskrywings en wit versnitte (nie-muskaat) het 94 inskrywings.

Die toekennings bied aan wynmakers die kans om hul jong wyne met die bestes op die mark te vergelyk. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging aangebied en die wyne word in “hul kinderskoene - met ander woorde in die jaar van produksie”, beoordeel.

Agtste beoordelaar

Die beoordelaars sluit gekwalifiseerde wynmakers en wynkundiges in en ’n agtste leerlingbeoordelaar maak deel uit van die paneel. Sodoende kan ’n volgende geslag beoordelaars met praktiese opleiding en ervarings voorberei word.

Die wenners sal op 19 Augustus op Lambertsbaai aangekondig word.

26 Julie 2011
 

0
 
 
  • 1131 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction