Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Ligter-wynbottels-spaar-tonne-glas

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ligter wynbottels spaar tonne glas

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Wynbottels. Foto: LBW
Wynbottels. Foto: LBW

Distell het in 10 maande altesaam 333 ton glas gespaar deur 2,9 miljoen wynbottels van ʼn ligter gewig te gebruik, sê mnr. Jacques Rossouw, die maatskappy se omgewingsbestuurder.

Dié besparing is gelyk aan 733 ton koolstof, wat andersins in die atmosfeer vrygestel gewees het, en beklemtoon die maatskappy se deurlopende pogings om ’n kleiner koolstof-voetspoor te skep. Dié program het in 2008 op dreef gekom toe ’n projek van stapel laat loop is om koolstof wat met die gisting van sy appelsiders vrygestel word, op te vang, te suiwer en dan weer te gebruik.

“Vandat ons in die geval van verskeie van ons wyne van 750ml bottels met ’n gemiddelde gewig van 570g vervang het met bottels van 455g, het ons die maatskappy se koolstofvrystellings reeds beduidend verminder,” sê Rossouw in ‘n nuusverklaring. “Dis maar net ’n begin. In die volgende paar maande gaan ons bottels van 350g bekend stel en nóg meer spaar.”

Hy sê Distell werk ten nouste saam met Brittanje se Waste & Resources Action Programme wat daarop gemik is om die gebruik van glas te verminder. Hy werk ook met plaaslike bottelvervaardigers saam om geskikte en volkome veilige ligte verpakkings te ontwikkel. Volgens hom het Distell as deel van sy betrokkenheid by volhoubare wynproduksie ’n sleutelrol in die ontwikkeling van die nuwe bottel van 350g gespeel.

Volgens me. Carina Gous, die hoof van wynbemarking by Distell, sal die nuwe liggewig-bottel van 350g vir sekere maatskappy-handelsmerke gebruik word asook vir sommige internasionale kopers se eie handelsmerke wat deur Distell gemaak word.

19 Mei 2010

0
 
 
  • 2324 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

charles norval
21 Mei 2010 23:23

to save more dont drink and drive so you dont have to fix your bakkie met n tang en draad the next day

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Titelaktes van familieplaas
  • Knoeiers sal self moet opdok
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction