Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Two-oceans-help-seelewe

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Two Oceans help seelewe

 
Two Oceans het hulle agter die bewaring van seelewe geskaar. Foto: VERSKAF
Two Oceans het hulle agter die bewaring van seelewe geskaar. Foto: VERSKAF

Een van Suid-Afrika se bekende wynhandelsmerke, Two Oceans, het hulle agter die bewaring van seelewe geskaar. Luidens ’n verklaring steun hulle die South African Sustainable Seafood Initiative (SASSI) wat die bewaringstatus van bedreigde seelewe in plaaslike oseane verbeter.

In die eerste insiatief wat Two Oceans finansier, word beursiegrootte inligtingskaartjies gedruk waarvolgens vis wat geëet kan word sonder om hulpbronne te bedreig, geïdentifiseer. Die kaartjies identifiseer ook vissoorte wat bedreig word of op die punt van bedreiging staan. Dit word in viswinkels, restaurante en by kleinhandelaars versprei. 

Die volgende fase

Die volgende fase van die samewerkingsooreenkoms berus op die bewusmaking van die publiek in winkels oor vissoorte en die bevordering van visvang- en visboerderymetodes wat minder gevaar vir die omgewing inhou. Met die kennis kan verbruikers meer ingeligte keuses maak om die marinebedryf te help bevorder.

Me. Jackie Olivier, globale handelsmerkbestuurder van Two Oceans, sê die Atlantiese en Indiese Oseane waarna hul handelsmerk genoem is, “het nie net ’n belangrike invloed op die wyne wat ons maak nie.  Hulle onderhou ook ’n enorme verskeidenheid van lewe. Dis hoekom ons SASSI se veldtog ondersteun wat wys hoe maklik dit is om ’n volhoubare seekoskeuse te maak wanneer geëet of gekoop word."

"SASSI verduidelik hoekom nie alle seekos gelyk is nie en moedig ons aan om te vra watter vis voorgesit word, waar dit vandaan kom en hoe dit bekom is, sodat ons almal kan help om ’n verskil te maak.”

Die onderneming beoog om ook by soortgelyke projekte in ander wêrelddele betrokke te raak.

Vir meer inligting oor SASSI, besoek die webblad www.wwf.org.za/sassi.

5 April 2011
 

0
 
 
  • 2085 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vinnige wildspastei vir die besige vrou
  • Liefde vir boerdery bepaal sukses
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction