Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Druiwe / Wyndruiwe / Veritas-oop-vir-brandewyn

Nuus

Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Boere durf nie klippe gooi oor veediefstal as hul eie huis nie in orde is nie, waarsku die Noordwes RPO se veediefstalforum.

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
  • Kommer oor brandseisoen in Natal
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Veritas oop vir brandewyn

 
Veritas. Foto: Verskaf
Veritas. Foto: Verskaf

Brandewyn (met eish, ja)  is nou deel van die Veritas-toekennings, wat sy vanjaar sy twintigste bestaansjaar vier.

Veritas het bekend gemaak dat brandewyn van vanjaar af deel word van die grootste wyn-kompetisie in Suid-Afrika. Die raad van die SA Nasionale Wynskouvereniging, wat Veritas aanbied, het vroeër eenparig besluit om brandewyn as ‘n nuwe klas tot dié kompetisie by te voeg.

Suid-Afrika is toenemend bekend vir sy uitmuntende standaard- en potketel-brandewyne wat met die wêreld se bestes kan saampraat. Dis dus juis gepas dat brandewyn deel word van Veritas in sy twintigste bestaansjaar. Mnr. Riaan Marais, voorsitter van die Brandewynstigting, het dié stap verwelkom en gesê dit sal bydra tot die hoë aansien van gehalte brandewyne in Suid-Afrika.

Dis ‘n Oscar!
Razvan Macici, keldermeester van Nederburg, wat reeds talle toekennings by Veritas ontvang het, som die wynbedryf se gevoel jeens die kompetisie soos volg op: “Vir ‘n Suid-Afrikaanse wynmaker is die wen van ‘n dubbelgoud by Veritas gelykstaande aan die wen van ‘n Oscar.”

Die sperdatum vir inskrywings is 17 Augustus. Die ingeskrewe wyne en brandewyne word van 13 - 20 September by die Nederburg-veilingkompleks deur spesialispanele volgens streng internasionale riglyne beoordeel.

Vanjaar se uitskieterwyne word tydens ‘n glansdinee op 8 Oktober by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) bekend gemaak.

Die 2010 Veritas-inskrywingsvorm en katalogus is aanlyn beskikbaar by www.veritas.co.za sowel as by die SANWSV kantore. Kontak Elsabé Ferreira vir verdere inligting by tel (021) 807 3104, faks (021) 863 2079 of e-pos information@veritas.co.za.

2 Julie 2010

0
 
 
  • 2087 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Janbez
02 Jul 2010 06:40

Toets

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • E-pos antwoord
  • 'LNR kom nie plig na'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction