Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Groente / Aartappels / Teenstand-teen-gm-aartappel

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Teenstand teen GM-aartappel

 
Deur CHARL VAN ROOYEN

Daar is sterk teenstand in die aartappelbedryf teen die Landbounavorsingsraad (LNR) se plan om 'n geneties gemodifiseerde (GM) aartappelkultivar op die mark te bring. Die bedryf meen dit kan plaaslike verbruik en uitvoer skaad.

Die LNR het 'n GM-kultivar, SpuntaG2, met weerstand teen aartappelmot geteel en gaan die staat nou vra om 'n veiligheidsevaluering te doen en die aartappel algemeen bekend te stel.

Dr. Ben Pieterse, bestuurder van navorsing en ontwikkel by Aartappels SA, sê die algemene beskikbaarstelling van só 'n kultivar sal net beperkte voordele inhou, wat nie opweeg teen die potensiële skade wat dit aan die aartappelbedryf kan doen nie.

Onsekerheid

Die organisasie ondersteun biotegnologie en die voordele wat dit vir die bedryf kan inhou.

Hy is egter bekommerd weens onsekerheid oor die potensiële ongunstige publisiteit vir aartappels en die reaksie van verbruikers sodra dit bekend word dat GM-aartappels verbou word. Dit kan ook die uitvoermark benadeel.

Pieterse sê hulle versoek die LNR dus om sekere aspekte eers af te handel voordat 'n algehele vrystelling toegestaan word.

Dit sluit in verpligte etikettering van GM-aartappels om die verbruiker 'n keuse te gee, ontwikkeling van 'n toestel vir die betroubare opsporing van GM-aartappels en die bepaling van verbruikers se mening.

Landbouweekblad, 18 Julie 2008

0
 
 
  • 1438 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bemarkingseisoen nie gewysig
  • BKB doen dit nou per SMS
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction