Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Tuinbou / Groente / Tamaties / Verbou-groente-met-handleiding

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 12:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Verbou groente met handleiding

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT
Tamaties. Foto: LBW
Tamaties. Foto: LBW

Wou jy nog altyd groente verbou, maar wou dit nie aanpak omdat jy nie voldoende inligting gehad het nie?

Farming SA, een van die publikasies in die Landbouweekblad-stal, het onlangs ‘n nuttige handboek, Guide to Growing Vegetables, gepubliseer.

Die boekie van 96 bladsye is in ‘n sakgrootte-formaat beskikbaar en bevat bruikbare inligting oor die verbouing van groente, soos die biologiese bestryding van peste en plae, saai- en plantdatums en wisselbou. Die beskrywings het ook inligting oor die verskillende stappe, soos grondvoorbereiding, die keuse van kultivars, bemesting, besproeiing, die oesproses en die berging van groente.

Spesifieke riglyne is vir tamaties, spinasie, kool, patats, wortels, beet, uie en aartappels.

Die inligting is verskaf deur Landbounavorsingsraad het die inligting vir die gids verskaf, en dit is saamgestel deur Farming SA, een van die publikasies in die Landbouweekblad-stal. Die gids is tans net in Engels beskikbaar.

Die boek, Guide to Growing Vegetables, kos R95 (BTW, verpakking en posgeld ingesluit) en kan bestel word by tel. 021 406 4962 of e-pos: lbw@media24.com.

Op Apple se iPad
Die boekie is ook in ‘n digitale formaat beskikbaar vir dié mense wat met Apple se iPad spog. Die gids kos $3,99 en kan hier afgelaai word.

Twee kort video’s is deel van die applikasie: Een van ‘n groenteboer in die Wes-Kaap en nog een oor die varsproduktemark in Kaapstad.

3 Mei 2011

4.727275
 
 
  • 8536 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Theo Ahlers 
31 Jan 2012 09:39

Ek het 6 pekaneutbome in my tuin wat al lekker dra maar hierdie seisoen het die 2 grootste bome baie gedra en na ongeveer 2 maande al die vrugte afgegooi. Kan julle my dalk raad gee wwarvoor ek moet kyk of moet die bome gespuit word.
Byvoorbaat dankie
Theo Ahlers

  • antwoord
FRANCOIS ESTERHUIZEN 
21 Jan 2012 09:43

U bankbesonderhede vir elektroniese betaling van groente boekie asb My Cel no - 079 5167016 - POBox Springbok 8240 - Groetnis en danki

  • antwoord
koos van rooyen 
12 Jan 2012 16:14

Ek is dringend op soek na 'n handleiding oor die ent van bome - as u kan help, sal ek dankbaar wees.

  • antwoord
corlivdm
13 Des 2011 08:20

@Francois Stuur asseblief `n epos met jou kontakbesonderhede na lbw@media24.com.

Groete
Corli van der Merwe
Webredakteur

  • antwoord
FRANCOIS ESTERHUIZEN 
12 Des 2011 16:37

Ek wil graag die boekie aanskaf maar wil elektronies betaal en soek bankbesonderhede. Dankie! Francois.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
15 Nov 2011 21:20

Ek is besig met 'n groentetuin en is nuut in die ding. Hoe kan ek my grond se suurinhoud toets of moet die grond weggestuur word om getoets te word? Indien wel, waarheen stur ek dit?

  • antwoord
Hendrik Gey van Pittius 
30 Okt 2011 23:32

Janelle, jy kan gerus die groentehandboek aanskaf. Dit bevat al die nodige inligting.

  • antwoord
Ben Van Loggerenberg 
22 Okt 2011 15:04

Bevat die boek ook inligting van hoe om komkommers, tamaties en peppers in tonnels te plant?

  • antwoord
Ben Van Loggerenberg 
22 Okt 2011 15:03

ek is op soek na pekaneut bome, en inligting oor hoe om n boom te Ent. kan u my die inligting stuur assedblief.

groete

Ben Van Loggerenberg

baie dankie

Ben Van Loggerenberg

  • antwoord
Ben Van Loggerenberg 
22 Okt 2011 14:56

Bevat die boek ook inligting van hoe om komkommers, tamaties en peppers in tonnels te plant?

  • antwoord
  • 1
  • 2
  • 3
  • volgende >
  • laaste >>

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Di
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction