Tuinbou


Brandewyn (met eish, ja) is nou deel van die Veritas-toekennings, wat vanjaar sy twintigste bestaansjaar vier:

2308 keer gelees | 1 kommentaar 2 Julie 2010


Inskrywings vir die 177ste SA Jongwyn-toekennings word ingewag, sê die SA Nasionale Wynskouvereniging.

2139 keer gelees | 0 kommentaar 1 Junie 2010


Seisoenale werkers in die landbou het sowat R30 miljoen per week aan inkomste verloor weens die Transnet-staking, sê Agri SA.

2552 keer gelees | 2 kommentaar 28 Mei 2010


‘n Deurbraak is vir vir plaaslike sitrusboere gemaak met die verskeping van vrugte na die westelike state in Amerika.

2829 keer gelees | 0 kommentaar 27 Mei 2010


Die gemiddeld prys van vrugte het in 2009 met slegs 4% gestyg, maar sommige vrugte, soos piesangs en papajas, het baie goed gevaar.

2575 keer gelees | 0 kommentaar 24 Mei 2010


Distell het in 10 maande sowat 333 ton glas gespaar deur wynbottels van ʼn ligter gewig te gebruik.

2601 keer gelees | 1 kommentaar 19 Mei 2010


Die aartappelwerkgroepe waarmee Aartappels SA veral navorsing oor aartappelkultivars doen en waarby boere betrokke is, is ‘n unieke stelsel.

2071 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2010


Aartappelpryse het die week verbeter nadat boere in Maart vanjaar swak pryse vir die gewas ontvang het, sê Aartappels SA.

2782 keer gelees | 0 kommentaar 7 Mei 2010


Die vraag na geënte wingerdstokkies vir wyn het vanjaar weer gedaal, wat beteken dat produsente nie uitgekapte wingerd vervang nie.

2299 keer gelees | 1 kommentaar 6 Mei 2010


Al neem die uitvoer van Sandveldse aartappels toe, heers daar kommer oor die volhoubaarheid van produksie weens toenemende risiko’s.

2852 keer gelees | 1 kommentaar 19 April 2010


Die LNR hoop sy appél geslaag het om Suid-Afrika se eerste geneties gemodifiseerde (GM)-aartappel kommersieel beskikbaar te stel.

2376 keer gelees | 0 kommentaar 7 April 2010


Die aartappel-aanplantings wat tans ge-oes word, is 7% meer as verlede jaar en die duurste nog, sê Aartappels SA.

2744 keer gelees | 2 kommentaar 1 April 2010


‘n Tegniese forum vir belanghebbendes in die vrugtebedryf is geskep waar inligting gratis uitgeruil kan word.

2118 keer gelees | 1 kommentaar 26 Maart 2010


Die staatsbeheerde mynmaatskappy wat beoog het om in die Kaapse wynlande te prospekteer, het dié plan beslis laat vaar.

2383 keer gelees | 0 kommentaar 17 Maart 2010


Die myngroep AEMFC gaan glo steeds voort met sy aansoek om prospekteerregte in die Wes-Kaapse wynlande, terwyl die teendeel aangekondig is.

2189 keer gelees | 0 kommentaar 17 Maart 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights