Tuinbou


Vir byna ’n geslag lank het verbruikers hul neus opgetrek vir Chardonnay, maar deesdae is daar ’n oplewing in die vraag na goeie Chardonnay.

890 keer gelees | 0 kommentaar 3 November 2011


ENB het as die borg vir die jaarlikse Sauvignon blanc Top 10-kompetsie toegetree. 

881 keer gelees | 0 kommentaar 1 November 2011


Olives South Africa, ʼn onderneming van Hartswater in die Noord-Kaap, het met die hoogste lof van die die Africagrowth-instituut weggestap.

891 keer gelees | 0 kommentaar 27 Oktober 2011


Suid-Afrika produseer ’n groot verskeidenheid vrugtesoorte. Kobus Smit bespreek die produksie van avokado’s, pynappels en mango’s.

2098 keer gelees | 0 kommentaar 17 Oktober 2011


Mnr. Johan Dippenaar van die Grootdrink-kelder het met die tiende Wynmaker van die Jaar-toekenning weggestap in die Spar Country Cellars-wynkompetisie.

1021 keer gelees | 0 kommentaar 17 Oktober 2011


KWV is vanjaar se onbetwiste Veritas-koning en het in die proses die eerse kelder geword om vyf dubbelgoud medaljes in te palm.

906 keer gelees | 0 kommentaar 9 Oktober 2011


Plaaslike bessieprodusente het ’n groot stap vorentoe geneem met die stigting van die Suid-Afrikaanse Bessie-produsente-assosiasie (SABPA).

1064 keer gelees | 1 kommentaar 27 September 2011


Die Hemel-en-Aarde-vallei is lank nie meer slegs bekend vir sy Pinot noir- en chardonnay nie maar ook nou vir sy rooiversnitte.

939 keer gelees | 1 kommentaar 26 September 2011


Die beste van die beste Suid-Afrikaanse wyne is tydens die 15de Michelangelo CCL Label International Wine Awards (MIWA) op Somerset-Wes vereer.

1033 keer gelees | 0 kommentaar 13 September 2011


’n Internasionale navorsingsprojek is onlangs van stapel gestuur om Suid-Afrika se rooibosmark uit te brei.

1174 keer gelees | 1 kommentaar 13 September 2011


Nege internasionale beoordelaars is deel van die Veritas-beoordelaarspan wat 1 740 wyne en brandewyne gaan evalueer. 

1006 keer gelees | 0 kommentaar 9 September 2011


Rio Largo het vanjaar twee van net ses dubbelgoue medaljes by die SA Olive-toekennings verower.

1036 keer gelees | 0 kommentaar 5 September 2011


Die wenners van die vyftiende Absa Top 10 Pinotage-kompetisie is bekend gemaak en sluit ou gunstelinge sowel as ’n paar nuwelinge in.

1424 keer gelees | 0 kommentaar 26 Augustus 2011


Die gesogte Genl. Smuts-trofee vir Suid-Afrika se kampioen jongwyn, is aan ’n gehoute Viognier, ’n seldsame wit kultivar, toegeken.

1398 keer gelees | 1 kommentaar 22 Augustus 2011


Agt beoordelaars beraadslaag vir drie dae lank om te besluit watter olyfolie met die SA Olive-toekennings bekroon word.

1467 keer gelees | 2 kommentaar 16 Augustus 2011

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights