Tuinbou


Wou jy nog altyd groente verbou, maar wou dit nie aanpak omdat jy nie voldoende inligting gehad het nie?

11577 keer gelees | 28 kommentaar 4 Mei 2011


Neetlingshof se 2009 Short Story Collection The Owl Post Pinotage is as een van SA se top-100 wyne aangewys.

2179 keer gelees | 0 kommentaar 20 April 2011


’n Piesang-laboratorium in Limpopo is die eerste in sy soort in die Suidelike Halfrond wat deur die ISO geakkrediteer is.

2112 keer gelees | 3 kommentaar 20 April 2011


’n Opname word gedoen om die gemiddelde koste tydens pluktyd in die steenvrugbedryf te bepaal.

2025 keer gelees | 1 kommentaar 12 April 2011


Die tyd is ryp vir ’n Suid-Afrikaanse wynbeleggingsmark glo mnr. Johann Krige, mede-eienaar van die wêreldbekende wynlandgoed Kanonkop.

3158 keer gelees | 8 kommentaar 11 April 2011


Een van Suid-Afrika se bekende wynhandelsmerke, Two Oceans, het hulle agter die bewaring van seelewe geskaar.

2390 keer gelees | 0 kommentaar 5 April 2011


Uilpale in die wingerde op Neethlingshof het heelwat geveerde vriende na dié Stellenbosse wynplaas gelok.

3122 keer gelees | 5 kommentaar 25 Maart 2011


Ouma het kleintyd gesê as ons al ons pampoen eet, kry ons rooi wange en krul hare – en dit lyk mooi, sê sy.

3186 keer gelees | 1 kommentaar 3 Maart 2011


Die Suid-Amerikaanse Victoria-waterlelie groei vir die eerste keer in 50 jaar weer in Suid-Afrika - dié keer op Potchefstroom.

2943 keer gelees | 2 kommentaar 17 Februarie 2011


Hoe beïnvloed die druk wat op die gebruik van tabakprodukte uitgeoefen word, die produksie van dié gewas?
 

3455 keer gelees | 2 kommentaar 3 Februarie 2011


Al val baie reën tans veral in die Vrystaat, verwag Aartappel SA geen krisisse met die aartappelaanbod vanjaar nie.

2434 keer gelees | 0 kommentaar 25 Januarie 2011


Suid-Afrikaanse navorsers is ingesluit by ’n netwerk van kundiges wat saamwerk om die invloed van virussiektes in aartappels te beperk.

2117 keer gelees | 0 kommentaar 17 Januarie 2011


‘n Gratis tegniese forum vir die vrugtebedryf bou voort op sy welslae.

2284 keer gelees | 5 kommentaar 17 Januarie 2011


Kom maak jou eie rooiwyn saam met Landbouweekblad en ’n Kaapse wynmeester!

2995 keer gelees | 0 kommentaar 5 Januarie 2011


Statutêre heffings word voortaan gehef op alle vars mango’s wat vir verwerking aangebied word, sê mnr. Rudolf Badenhorst van Subtrop.

2260 keer gelees | 0 kommentaar 17 Desember 2010

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights