Veeskool

  • Visuele beoordeling, gene of kos?

    Deur Michael Bradfield

    Om ’n bewese internasionale rolspeler te word, sal Suid-Afrikaanse boere snelle genetiese vordering moet maak.

  • Boere sê ‘ja’ vir Aldam-veeskool

    Deur Charl van Rooyen

    Die lesings deur internasionale en plaaslike kenners op die jaarlikse Aldam-veeskool is in die kol.

  • Uitvoer van Wagyu-vleis kan bedryf bevorder

    Deur Johan Norval

    Die Wagyu en Angus is die perfekte beesrasse om die vleisgehalte vir SA fynproewers te verbeter, het die Woodview-stoetteler, mnr. Brian Angus, op die Aldam-vleisbeesskool gesê. Hy meen plaaslike prima-vleissnitte is reg vir die uitvoermark.

  • “Voerfabriek” moet korrek werk

    Deur Johan Norval

    Vrugbaarheid en die produksie van kalwers of lammers gespeen is die sleutel tot wins in diereproduksie. Mnr. Llewellyn Angus van Arlington meen dat die “voerfabriek” dus behoorlik moet werk om dit te kan bereik. Hy het sy weidingsfilosofie by die Aldam-veeskool geskets. Video: Johan Norval

  • Britse benadering oor vleisgehalte

    Deur Johan Norval

    Mnr. Kim Matthews, ʼn kenner van diereteelt en gehaltestandaarde in Brittanje, gesels op die Aldam-vleisbeesskool oor sy land se klassifikasiestelsel. Video: Johan Norval

  • Inteling soos dief in die nag

    Deur Michael Bradfield

    Inteling kan onder meer tot genetiese afwykings by kuddes lei. Verhoed dit só.

  • Genetika kan groter wêreldbevolking voed

    Deur Michael Bradfield

    Veeteelt en genetiese verbetering hou ekonomiese voordele in, veral aangesien proteïenverbruik in veral Afrika goed groei.

  • Gradering van beesvleis en die VSA-verbruiker

    Deur Johan Norval

    Groot waarde kan ontsluit word om in die gehalte van ʼn produk, soos beesvleis, te differensieer, sê dr. Dale Woerner van die Colorado State University. Hy het aan die Aldam-vleisbeesskool deelgeneem. Video: Johan Norval

  • Verbruikers soek veilige kos eerder as prys

    Deur Johan Norval

    Verbruikers gee voorkeur aan veilige voedsel eerder as die prys daarvan as dit by hulle inkope kom. Prof. Hettie Schönfeldt van die Universiteit van Pretoria het verbruikersvoorkeure op die Aldam-Vleisbeesskool bespreek.