Vir jou plaaswerkers – maak lewe maklik!

Deur Verslaggewer
18 April 2017
HelloPaisa is ’n bekostigbare internasionale geldoordrag-produk. Dit is veilig en maklik om te gebruik en maak van die nuutste tegnologie gebruik.

Die Hello-Groep het met eenvoudige produkte vorendag gekom wat dit vir werkers nie net gerieflik sal maak nie, maar ook bekostigbaar maak om geld huis toe te stuur. HelloPaisa is ’n bekostigbare internasionale geldoordrag-produk. Dit is veilig en maklik om te gebruik en maak van die nuutste tegnologie gebruik.

Kompetisie: Die Hello-groep bied ’n kompetisie aan. Om in aanmerking te kom moet jy die meegaande vorm invul en instuur. Die prys is slimfoon en ʼn tablet. Die kompetisie sluit op 19 Mei 2017.

HelloPaisa

Produk om geld internasionaal oor te dra.

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Verwante artikels