10 April 2012

1254 keer gelees | 3 kommentaar

Pointe Noir is die SA boere in die Kongo se naaste groot inkopiebestemming en bied bykans alles wat hulle nodig het. Om daar uit te kom is egter ‘n uitdaging.


Pointe Noir is die Suid-Afrikaanse boere in die Kongo se naaste groot inkopiebestemming en bied bykans alles wat hulle nodig het. Om daar uit te kom is egter ‘n uitdaging.

Kyk hier na die derde videoverslag deur Nico van Burick oor die uitdagings wat die groep van 200 Suid-Afrikaanse boere wat ‘n lewe in die Kongo maak, in die gesig staar.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


melkboer Holland

2012/04/10 09:22:45 PM

Baie intressante verslag. Maar iets bekommer my net `n bietjie. Julle is almal maar net positief oor die kongo.Dit sou `n bietjie eerlijker wees, om ook wat van al die moeilijkheid te vertel. Dis mooi uitdagende wereld daai, maar glad nie perfect nie!


Goedgedacht

2012/04/10 05:07:33 PM

Wat van 'n video oor die manne in Georgie?


Elvira Hattingh

2012/06/14 11:34:52 AM

Melkboer van Holland, hier is die negatiewe kant ook, lees die artikel onder die volgende link: http://www.landbou.com/nuus/boervrou-se-nooit-weer-kongo-toe-nie

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights