Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Wiele / Bakkies / Nuwe-ford-ranger-hier

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe Ford Ranger is hier

 
Deur NICO VAN BURICK
Mnr. Hugo Lochner, redakteur van Landbouweekblad  by ’n Ford Ranger.
Mnr. Hugo Lochner, redakteur van Landbouweekblad by ’n Ford Ranger.

Ford se nuwe reeks Ranger-bakkies het boere al die afgelope maande aan die praat gehad, onder meer tydens ’n voorbekendstelling by vanjaar se Nampo-Oesdag. Nou gaan die bakkies die mark tref.

Die reeks van 18 modelle, wat wissel van enkel-, super- en dubbelkajuitbakkies met verskillende enjingroottes en ander eienskappe, is vandeesweek buite Nelspruit aan die media bekend gestel. Die Ranger is van die grond af ’n algeheel nuutontwerpte bakkie en beloof om ’n revolusie in die bakkiemark te ontketen.

Alles in die bakkies is nuutontwerp – van die enjins, ratkaste, onderstelle, raamwerk, stuur- en remstelsel tot die luukse-binneruimtes met seker die meeste bêreplekke wat enige bakkie kan bied.

Die Ranger is heelwat groter as sy voorganger en die meeste mededingers met ’n vragvermoë van meer as 1 200 kg en touvermoë van 3 350 kg. Die onderskeie modelle word aangedryf deur enjins wat wissel  van 2,2 liter en 3,2 liter Duratorq TDCi-dieselenjins en ’n 2,5 liter Duratec-petrolenjin.

Kenmerke

Uitsonderlike kenmerke by sommige modelle sluit in sesgang-hand- of outoumatiese ratkaste, ’n grondvryhoogte van 237 mm met volle vrag op, ’n waterdiepte van 800 mm en verskeie hulpmiddels om die padhouvermoë op ruwe terrein te vergemaklik.

Die Ranger sal op drie vastelande vervaardig word. In Suid-Afrika sal die Ranger by Ford se Silverton-aanleg vervaardig word vir uitvoer na 148 ander lande.

“Die nuwe Ranger is die resultaat van jare se spanwerk deur honderde ingenieurs en Ford-personeel wêreldwyd. Dit het die vermoë, gemak, krag, brandstofdoelteffendheid en veiligheid wat enige voornemende eienaar kan verwag en ons glo dit sal ’n markleier wees,” spog mnr. Ben Pillay, bemarkingsbestuurder van die Ford-motormaatskappy van Suid-Afrika (FMSA). 

26 Oktober 2011

4
 
 
  • 1638 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Klaus 
16 Nov 2011 13:19

Die ranger is beslis die toekoms, ek is een van drie finaliste om die bakkie te wen, en dit kan ek se is werklik 'n boer se bakkie. Het dit uitgedaag om te kom werk op die plaas. Om na my video te gaan kyk en vir my te stem gaan na http://www.fordrangerchallenge.co.za/contests/showentry/826421 die stemmery is oop tot sondag die 20ste. Ford ranger vir volhoubare voedsel produksie.

  • antwoord
Karoo Jan 
27 Okt 2011 17:37

Ongelooflik. In die VSA staak Ford die Ranger reeks, vervardig net F-150 en groter. Baie goed vir SA dat die Ranger in SA vervaardig gaan word en na 148 ander lande uitgevoer gaan word.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Geveerde werkers gedy in O.Kaap
  • Tamatieplan slaag in woestynland
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction