Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Bedrywe / Wiele / Motors / Innova-meer-genoeg-spasie

Nuus

Eskom wil kragpryse opstoot

Geen bedryf in Suid-Afrika kan Eskom se jongste voorstel van ‘n 50% styging in die kragprys oor vyf jaar oorleef nie, sê Agri SA.

  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry
  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Mahlangu skuldig aan ET-moord
  • Pluimveebedryf moet self beeld opbou
  • Landboukollege kry verrassingsbesoek
  • LBW se iPad-wenners op Nampo
  • Boer met hondsdolheid steeds in koma
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Woensdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:11 C
  • Donderdag
  • Meestal bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:10 C
  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:36
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:23 May 13:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Innova: Meer as genoeg spasie

 
Die ruim kajuit van die Innova.
Die ruim kajuit van die Innova.

Ma se Taxi, groot gesinsbus, ruim vakansie- en uitspanwa. Wat ook al jou behoeftes, Toyota het nou die vuurwa vir jou: Die Innova. Jy gaan nooit weer kla oor te min plek in jou motor nie – en ook nie dat jou vuurwa nie genoeg krag het nie.

Daar is twee modelle, ’n sewe- en ’n agtsitplek, wat albei aangedryf word deur Toyota se vertroude VVT-i-petrolenjin van 2,7 liter (118 kW by 5 200 r/min. en 241 N.m wringkrag by 3 800 r/min.). Brandstofverbruik, sê Toyota, is 11,2 liter/100 km. Vir wat jy kry, is die pryse besonder billik.

Die agtsitplekmodel kos R249 700, terwyl die deftiger sewesitplekweergawe, wat onder meer met leerbekleedsel spog, R265 500 kos. Ingesluit in die prys is ’n versieningsplan van vyf jaar of 90 000 km en ’n waarborg van drie jaar of 100 000 km. Die Innova moet elke 15 000 km versien word.

Alte deftig
Binne is die Innova-modelle alte deftig, met geriefies soos Optitron-instrumentasie, ’n vertoonskerm vir inligting, soos brandstofverbruik, buite-temperatuur en gemiddelde snelheid, elektriese ruitverstelling, satellietkontroles vir die klankstelsel aan die stuurwiel, ’n dubbele outomatiese lugversorger (met luguitlate vir elk van die drie sitplekrye) en dies meer.

Twee lugsakke en ABS-remme is standaard. Aan plek is daar geen tekort nie. Die sewesitplek het boonop individuele “kaptein”- sitplekke in die middelste ry, wat jy vorentoe en agtertoe kan skuif en kantel, terwyl die agtsitplekmodel ’n banksitplek in die middel het.

Jy kan die middelste sitplekke platvou en vorentoe kantel, terwyl die derde ry sitplekke soos dié van die Fortuner na die kante toe weggevou kan word.


Die Innova is ideaal as ruim ryding vir die gesin.

Om in landbouwiele te adverteer, kontak:
Stanton Porter Marketing, tel. 012 654 2745 faks 012 654 0114 of e-pos sharon@stanport.co.za
Redaksionele navrae:
Teddy Knoetze, sel 082 456 3454.

29 November 2011

0
 
 
  • 1070 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
  • verpakking soos bokse en sakke
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Revolusie in landbou is hier - Tina
  • Veediefstal: Boere moet huis in orde kry

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Pienkvoet-plesier vir Tickey en Selmé-Louise
  • ‘Ek hou nie van wit mense nie’
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction